Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Skrywer: terugkeer

Heidelbergse Kategismus

Sondag 22 ‘n Lewe wat nooit eindig nie?!

6 Sep 20196 Sep 2019
Vraag 57: Watter troos gee die opstanding van die liggaam aan jou? Antwoord: Dat nie alleen my siel na hierdie lewe dadelik tot Christus, sy Hoof, opgeneem sal word nie,…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 56 My beker loop oor!

23 Aug 2019
Wat glo jy van die vergewing van die sondes? Antwoord:. Dat God, op grond van die voldoening van Christus, aan al my sondes en ook my sondige aard waarteen ek…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 55 Kerk familie?

16 Aug 2019
Antwoord: Ten eerste dat die gelowiges, almal saam en elkeen afsonderlik, as lede met die Here Christus gemeenskap en aan al sy skatte en gawes deel het. Ten tweede dat…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 54 Wat is die Kerk?

9 Aug 201910 Aug 2019
Sondag 21 Vraag 54: Wat glo jy van die heilige, algemene, Christelike kerk? Antwoord: Dat die Seun van God uit die hele menslike geslag vir Hom 'n gemeente wat tot…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 20 Die Heilige Gees se werking.

7 Jun 20197 Jun 2019
Vraag 53: Wat glo jy van die Heilige Gees? Antwoord: Ten eerste is Hy saam met die Vader en die Seun ware en ewige God. Ten tweede is Hy ook…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 52 Hy gaan oordeel!

31 Mei 201931 Mei 2019
Hoe word jy getroos deur die wederkoms van Christus om die lewendes en die dooies te oordeel? Antwoord: Dat ek in alle droefheid en vervolging dieselfde Persoon met gespanne verwagting…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 19. Hy regeer!

24 Mei 201924 Mei 2019
Vraag 50: Waarom word daar bygevoeg: en sit aan regterhand van God? Antwoord: Christus het na die hemel opgevaar sodat Hy Hom daar as die Hoof van sy Christelike kerk…
Heidelbergse Kategismus

Waar is Christus?

17 Mei 201916 Mei 2019
Vraag 47: Is Christus dan nie by ons tot die einde van die wêreld soos Hy ons beloof het nie? Antwoord: Christus is ware mens en ware God. Wat sy…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 18 Hy is oral?!

10 Mei 201910 Mei 2019
Vraag 46: Wat verstaan jy onder: wat opgevaar het na die hemel? Antwoord: Christus is voor die oë van sy dissipels van die aarde af na die hemel opgeneem en…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 43 Die ou mens is dood!?

3 Mei 2019
Watter nut verkry ons nog verder uit die offer en dood van Christus aan die kruis? Antwoord: Deur sy krag word ons ou mens saam met Hom gekruisig, gedood en…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 16 Die dood is oorwin!

26 Apr 2019
 Vraag 40: Waarom was dit noodsaaklik dat Christus Hom tot in die dood toe verneder het? Antwoord: Weens die geregtigheid en waarheid van God kon nie anders as deur die…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 15. Jesus het gely!

12 Apr 201913 Mar 2022
Vraag 37: Wat verstaan jy onder die woordjie: gely? Antwoord: Dat Christus na liggaam en siel tydens sy hele lewe op aarde, maar veral aan die einde daarvan die toorn…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 36 Middelaar!

5 Apr 2019
Vraag 36: Watter nut verkry jy uit die heilige ontvangenis en geboorte van Christus? Antwoord: Dat Hy ons Middelaar is, en met sy onskuld en volkome heiligheid my sonde waarin…
Heidelbergse Kategismus

Sondag 14 Waarlik God en waarlik mens!

29 Mar 2019
Vraag 35: Wat beteken: wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria? Antwoord: Dat die ewige Seun van God, wat ware en ewige God is…
Heidelbergse Kategismus

Vraag 34 Is Hy jou Here?

8 Mar 2019
Waarom noem jy Hom, ons Here? Antwoord: Omdat Hy ons na liggaam en siel van die sondes en uit alle heerskappy van die duiwel nie met goud of silwer nie…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • Die doop
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 588 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 50 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
Die kommentaar is aan't laai...