Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Skrywer: terugkeer

Ouer begeleiding

Gebed

26 Apr 202426 Apr 2024
Inleiding In die eerste inskrywings het ons geleer van God se beloftes rakende die kinders van gelowige ouers. Die soewereiniteit van God is dit waaraan elke gelowige vashou in tye…
Ouer begeleiding

Afvallige Kinders

19 Apr 202419 Apr 2024
Inleiding So baie kinders wat groot word in sogenaamd “gelowige” huise verloën die Here as volwassenes en wil niks met godsdiens of die  kerk te make hê nie. Baie wonder…
Kinderbybel

Die Besnydenis

19 Apr 202418 Apr 2024
Abram was 99 jaar oud toe God  weer met hom gepraat het. God het weer aan Abram belowe dat Hy ʼn groot nageslag sal hê. Maar dit was nie al…
Ouer begeleiding

Vrees en Liefde

12 Apr 202412 Apr 2024
Inleiding Wat vir jou belangrik is sal baie gou duidelik word vir jou kinders. Ons leer ons kinders goeie maniere en higiëne, omdat dit dinge is wat belangrik is vir…
Kinderbybel

God maak n Belofte aan Abram

12 Apr 202411 Apr 2024
God het weer met Abram gepraat en gesê dat hy baie kinders sou hê, so baie soos die sterre in die lug! Abram was verbaas, want hy en sy vrou…
Kinderbybel

Abram en Lot se paaie skei.

5 Apr 202423 Sep 2024
Lank, lank gelede, nadat Abram en sy familie uit Egipte teruggekom het, het hulle baie, baie skape, bokke en kamele gehad. Lot, wat Abram se neef was, het ook baie…
Ouer begeleiding

God se karakter

5 Apr 20245 Apr 2024
Inleiding Ouers is verteenwoordigers van God in hulle gesinne. Hy beskryf Homself in Eksodus 34:6 aan Moses as volg: “Die Here, die Here, 'n barmhartige en genadige God, geduldig, oorvloedig…
Ouer begeleiding

Helper

15 Mar 202415 Mar 2024
Inleiding Die vrou word opgeroep in haar huwelik om onderdanig te wees aan haar man en haar taak is om haar man se helper te wees. Genesis 2:18  Ook het…
Kinderbybel

Abram verlaat sy geboorteland

15 Mar 202415 Mar 2024
ʼn Lang tyd na die verhaal van Babel, het God met 'n man met die naam Abram gepraat. Abram het saam met sy vrou, Sarai, en sy familie in Haran…
Kinderbybel

Babel

8 Mar 20248 Mar 2024
Na die watervloed het al die mense in die wêreld dieselfde taal gepraat; hulle kon almal mekaar verstaan. Op 'n dag het hulle besluit om 'n baie groot stad te…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...