Die Klein Profete Sagaria 14 11 Nov 202210 Nov 2022 Inleiding In hierdie hoofstuk word die eindtye aangekondig. Daar is baie dinge aangaande hierdie tye wat vir die gelowige onseker is, maar een saak staan vas, dit gaan verseker kom…
Die Klein Profete Sagaria 13 4 Nov 2022 Inleiding Ons het in die vorige blog aangetoon dat daar ʼn dag sal aanbreek waarop die Jode berou sal hê oor die moord op Christus. Hierdie is ʼn dag wat…
Die Klein Profete Sagaria 12 28 Okt 202228 Okt 2022 Inleiding Hierdie gedeelte is van toepassing op God se volk. Eerstens is die boodskap spesifiek vir die Joodse volk en kan die lyn regdeur getrek word na die boodskap vir…
Die Klein Profete Sagaria 11 21 Okt 202220 Okt 2022 Inleiding Jou dade het gevolge. Tot dusver het die profeet die volk opgeroep tot bekering en herstel belowe as hulle gehoorsaam sou wees. Hier begin die profeet egter vernietiging en…
Die Klein Profete Sagaria 10 14 Okt 202214 Okt 2022 Inleiding Niemand kan sonder kos lewe nie. Sonder water kan niks groei nie en sal daar geen voedsel vir mens of dier wees nie. Ons kan nie water vervaardig nie…
Die Klein Profete Sagaria 9 7 Okt 20227 Okt 2022 Inleiding Die God van Israel is ‘n jaloerse God en het bemoeienis met Sy volk, Israel, gemaak om aan hulle Sy verordeninge bekend te maak deur Sy profete. God het…
Die Klein Profete Sagaria 8 30 Sep 202230 Sep 2022 Inleiding Dit is ongelooflik om te sien hoe God die volk straf vir hulle volgehoue sonde en dat dit dan ook God is wat die volk se toestand sal verander.…
Die Klein Profete Sagaria 7 (Moet ek Vas?) 23 Sep 202223 Sep 2022 Inleiding Dit kom vir ons voor as ons ook na Sagaria 8:19 kyk dat die Jode vier dae van vas gehad het in ʼn jaar. Die eerste, ongeveer die 17de…
Die Klein Profete Sagaria 6 16 Sep 202216 Sep 2022 Inleiding Net ter inleiding is dit dalk goed om Sagaria 6 in verskillende vertalings te lees, aangesien die bewoording sodanig verskil dat die betekenis in sommige vertalings effens duister is.…
Die Klein Profete Sagaria 5 9 Sep 20229 Sep 2022 Inleiding Straf is die tema van Sagaria 5. Ons bevind ons vandag in ‘n samelewing waar niemand verantwoordelikheid vir hul dade wil aanvaar nie, en nog minder wil hoor dat…
Die Klein Profete Sagaria 4 2 Sep 20222 Sep 2022 Inleiding Sagaria sien ʼn goue kandelaar met sewe lampe. Elke lamp is gekoppel aan ʼn pyp wat weer gekoppel is aan ʼn oliekan wat voorsien word van olie deur twee…
Die Klein Profete Sagaria 3 26 Aug 202227 Aug 2022 Inleiding Die Jode wat na Jerusalem teruggekeer het, het baie vyande gehad. Baie mense wat wou hê dat hulle moes misluk in die herbou van hul volk en hul stad.…
Die Klein Profete Sagaria 2 19 Aug 202219 Aug 2022 Inleiding Die profete het voor die ballingskap wonderlike beloftes gemaak aangaande Jerusalem en die tempel. Na die ballingskap moes baie mense gewonder het wat van al hierdie beloftes geword het.…
Die Klein Profete Sagaria 1 12 Aug 202212 Aug 2022 Agtergrond. Sagaria begin optree as profeet ongeveer twee maande nadat Haggai, die profeet, begin preek het, in die tweede jaar van Darius die heerser van die Mediërs en die Perse.…
Die Klein Profete Maleagi 4 5 Aug 20226 Aug 2022 Inleiding In wese is Maleagi 4 ‘n waarskuwing. Daar kom ‘n dag - ‘n dag wat deur die Here voorberei is. Hierdie dag is nie die dag waarvan ons op…