Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Skrywer: terugkeer

Openbaring

Openbaring 12:7-12. Die oorlog in die Hemel

31 Jan 2025
Inleiding Ons is bewus van die geestelike oorlog om ons in so verre ons dit in die morele verval en absolute boosheid van die wêreld kan raaksien. Dit is egter…
Kinderbybel

Aaron en Mirjam Teen Moses

31 Jan 2025
Op ’n dag het Miriam en Aäron, die suster en broer van Moses, begin kla oor hom. Hulle was nie net ontevrede omdat God net met Moses gepraat het nie,…
Openbaring

Die vrou gee Geboorte aan n Seun. Openbaring 12:1-6

24 Jan 202524 Jan 2025
Inleiding Die boodskap tot dusver aan elke gelowige is dat daar ʼn oorlog is tussen God en die bose. Hierdie oorlog word gevoer deur elkeen wat homself aan God se…
Kinderbybel

Die Kwartels

24 Jan 202526 Feb 2025
Die Israeliete het deur die woestyn gereis. Maar hulle het begin kla omdat dinge nie gegaan het soos hulle dit wou hê nie. Hulle het gesê dat hulle moeg was…
Openbaring

Die sewende trompet Openbaring 11: 15-19

17 Jan 202517 Jan 2025
Inleiding Die sewende trompet blaas en die belofte van die Bybel dat die Messias, uit die geslag van Dawid, sal heers vir ewig word ʼn werklikheid. Hierdie is die dag…
Kinderbybel

Die goue kalf

17 Jan 202517 Jan 2025
Moses was lank op die berg saam met God. God het vir Moses gesê hoe die mense vir Hom moet lewe en Hy het ook vir Moses die kliptafels met…
Kinderbybel

Die Tien gebooie

6 Des 20246 Des 2024
God sou weer op die berg met Moses praat en Hy het vir Moses gesê om die mense voor te berei.“Was julle klere en wees gereed, want oor drie dae…
Openbaring

Openbaring 11: 1-14. Die twee Profete

6 Des 20246 Des 2024
Inleiding Dit is baie belangrik om nie te probeer om Openbaring as ʼn kronologiese verhaal te lees nie, maar wel as ʼn boek wat verskillende beelde en begrippe by die…
Openbaring

Openbaring 10. Die klein boekie

29 Nov 202429 Nov 2024
Inleiding In Hoofstuk 10 kry ons ʼn pouse of breek tussen die blaas van die sesde trompet en die blaas van die sewende trompet, net soos tussen die sesde en…
Kinderbybel

Die Oorwinning oor die Amalekiete

29 Nov 202429 Nov 2024
Op 'n dag het die Amalekiete gekom om teen die Israeliete te veg. Moses het vir Josua geroep en gesê: "Josua, kies ’n paar manne en gaan veg teen die…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...