Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Skrywer: terugkeer

Kinderbybel

Potifar se vrou

2 Aug 202423 Sep 2024
Josef was 'n baie goeie werker. God het hom gehelp, en alles wat hy gedoen het, was goed. Potifar het gesien dat God met Josef was, en daarom het hy…
Openbaring

Openbaring 2: 18-29 Die boodskap aan die gemeente in Tiatira.

2 Aug 20241 Aug 2024
Inleiding Die boodskap aan Tiatira kom van die Seun van God. Die interessante is dat die titel, “Seun van God” nie in hoofstuk 1 voorkom nie, alhoewel die beskrywing van…
Kinderbybel

Josef word verkoop.

26 Jul 202426 Jul 2024
Eendag het Jakob vir Josef gestuur om te gaan kyk hoe dit met sy broers en hulle skape gaan. Sy broers het hom van ver af sien aankom en planne…
Openbaring

Openbaring 2: 12-17. Boodskap aan Pergamus

26 Jul 202426 Jul 2024
Inleiding Die brief aan Pergamus begin weereens met ʼn aanhaling omtrent Christus uit hoofstuk 1. Hierdie keer, soos ook vir al die vorige gemeentes, met ʼn beeld van Hom wat…
Kinderbybel

Josef se Drome

19 Jul 202423 Sep 2024
Jakob het 12 seuns gehad, en een van hulle was Josef. Josef was Jakob se seun by Ragel, en hy was vir hom liewer as vir sy ander seuns. Hy…
Openbaring

Openbaring 2:8-11. Boodskap aan Smirna

19 Jul 202420 Jul 2024
Inleiding Die brief begin weer met “Dit sê Hy..” wat, soos alreeds genoem, ʼn aanhaling uit die Ou Testament is, wat wys op die profetiese Woorde van Jahwe(God) wat volg.…
Kinderbybel

Jakob Stoei met God

12 Jul 202412 Jul 2024
Na baie jare het Jakob ʼn boodskap van God gekry dat hy moet teruggaan na die land vanwaar hy weggevlug het. Hy was baie bang, want hy het nie geweet…
Openbaring

Openbaring 2(Boodskap aan Efese)

12 Jul 202412 Jul 2024
Inleiding Elke brief aan die gemeentes word ingelei deur ʼn beskrywing van Christus wat alreeds in Hoofstuk 1 genoem is. Christus is die begin en die einde van Openbaring. Hy…
Openbaring

Openbaring 1:7-20

14 Jun 20244 Feb 2025
Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, selfs hulle wat Hom deurboor het; en al die volke op die aarde sal oor Hom rou. Ja,…
Kinderbybel

Jakob trou met Ragel en lea

14 Jun 202413 Jun 2024
Op n dag het Jakob by 'n put aangekom. Hy het gesien hoe die herders die skape na die put bring om hulle te laat drink. Terwyl hy daar was,…
Kinderbybel

Jakob en die Leer na die Hemel

7 Jun 20246 Jun 2024
Jakob het sy pa Isak en sy broer Esau bedrieg en het gevlug na sy oom Laban toe, omdat hy bang was dat Esau hom sou doodmaak. Dit was n…
Openbaring

Openbaring 1:1-6

7 Jun 20246 Jun 2024
“Hier volg 'n openbaring deur Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat binnekort moet gebeur. Hy het dit aan sy dienskneg Johannes duidelik…
Kinderbybel

Isak seën vir Jakob

31 Mei 202423 Sep 2024
Esau en Jakob was die tweelingseuns van Isak en Rebekka. Esau was die ouer broer en hy het daarvan gehou om in die veld te jag. Jakob was lief vir…
Openbaring

Inleiding tot Openbaring

31 Mei 202430 Mei 2024
Inleiding Openbaring is die laaste boek in die Bybel, die onfeilbare Woord van God, wat geskryf is om God aan sy kinders te openbaar. Dit is geskryf vir die Kerk…
Ouer begeleiding

Laat gaan

24 Mei 202423 Sep 2024
Inleiding Wanneer ʼn babatjie gebore word is een van die dinge wat nuwe mammas geleer word om hul babatjies styf toe te draai wanneer hulle neergelê word om te gaan…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...