Kinderbybel Die volk wil ‘n koning hê 27 Jun 202528 Jul 2025 Samuel het as leier en profeet van Israel opgetree, en toe hy oud geword het, het hy sy seuns as leiers oor Israel aangestel. Maar hulle het nie die regte…
Openbaring Openbaring 22:8-21. Moet aan niks verander nie! 27 Jun 202527 Jun 2025 Inleiding In die afsluiting van die boek Openbaring wil Johannes die erns van hierdie laaste boodskap beklemtoon. Hy het alles gesien en daarvan getuig. Dit is dus die waarheid en…
Kinderbybel God roep vir Samuel. 20 Jun 2025 Die seun Samuel het die Here gedien onder Eli. Die woord van die Here was in daardie dae skaars. Een nag, terwyl Samuel slaap, het die Here na Samuel geroep…
Openbaring Openbaring 22:1-7. Die Lewende water 20 Jun 202519 Jun 2025 Inleiding Wanneer ons aan water dink, dink ons aan lewe. Vergelyk maar in jou verbeelding ʼn woestyn met ‘n groen, waterryke vallei. Aan die woestyn kant sien jy stof, dood,…
Kinderbybel Hanna bid vir n Baba 13 Jun 202513 Jun 2025 Daar was ’n man met die naam Elkana. Hy het twee vroue gehad. Die een se naam was Hanna, en die ander een se naam was Peninna. Peninna het kinders…