Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Skrywer: terugkeer

Openbaring

Openbaring 14: 1-5. 144000 volg die Lam!

28 Feb 202528 Feb 2025
Inleiding Dit is weereens belangrik om daarop te wys dat Openbaring nie kronologies geïnterpreteer moet word nie. Die groepe mense waarvan ons alreeds in Openbaring gelees het is die vier-en-twintig…
Kinderbybel

Moses sterf

21 Feb 202521 Feb 2025
Die Israeliete was nou in die land van Moab. Eendag het die Here vir Moses gesê om die berg Nebo uit te klim. Toe Moses bo kom, het die Here…
Openbaring

Openbaring 13:11-18. Die valse profeet en die 666.

21 Feb 202521 Feb 2025
Inleiding Dit is belangrik om daarop te let dat die Bybel ons leer dat, net soos daar nou alreeds Antichriste is, daar ʼn finale Antichris sal wees. Netso is daar…
Kinderbybel

Bileam en die donkie.

14 Feb 2025
Koning Balak van Moab was bang vir die Israeliete, want hulle was ’n groot volk. Hy het mense na ‘n man met die naam Bileam gestuur en hom gevra om…
Openbaring

Openbaring 13:1-10 Die dier

14 Feb 202518 Feb 2025
Inleiding In die vorige hoofstuk het ons gesien dat die draak oorlog maak teen die gelowiges en nou sien ons hoe hy dit doen. Die dier, met sy sewe koppe…
Openbaring

Openbaring 12: 13-18. Satan op die aarde gegooi.

7 Feb 20257 Feb 2025
Inleiding In hierdie gedeelte vind ons die Satan aktief in oorlog op aarde. Die geestelike oorlog het hy alreeds verloor, alhoewel die veldslae nog steeds woed, en dit is asof…
Kinderbybel

Die Koperslang

7 Feb 20257 Feb 2025
Die Israeliete het verder deur die woestyn gereis. Maar hulle het moedeloos geword en begin kla. Hulle het gesê: “Hoekom het Moses ons uit Egipte uitgelei? Hier is nie kos…
Openbaring

Openbaring 12:7-12. Die oorlog in die Hemel

31 Jan 2025
Inleiding Ons is bewus van die geestelike oorlog om ons in so verre ons dit in die morele verval en absolute boosheid van die wêreld kan raaksien. Dit is egter…
Kinderbybel

Aaron en Mirjam Teen Moses

31 Jan 2025
Op ’n dag het Miriam en Aäron, die suster en broer van Moses, begin kla oor hom. Hulle was nie net ontevrede omdat God net met Moses gepraat het nie,…
Openbaring

Die vrou gee Geboorte aan n Seun. Openbaring 12:1-6

24 Jan 202524 Jan 2025
Inleiding Die boodskap tot dusver aan elke gelowige is dat daar ʼn oorlog is tussen God en die bose. Hierdie oorlog word gevoer deur elkeen wat homself aan God se…
Kinderbybel

Die Kwartels

24 Jan 202526 Feb 2025
Die Israeliete het deur die woestyn gereis. Maar hulle het begin kla omdat dinge nie gegaan het soos hulle dit wou hê nie. Hulle het gesê dat hulle moeg was…
Openbaring

Die sewende trompet Openbaring 11: 15-19

17 Jan 202517 Jan 2025
Inleiding Die sewende trompet blaas en die belofte van die Bybel dat die Messias, uit die geslag van Dawid, sal heers vir ewig word ʼn werklikheid. Hierdie is die dag…
Kinderbybel

Die goue kalf

17 Jan 202517 Jan 2025
Moses was lank op die berg saam met God. God het vir Moses gesê hoe die mense vir Hom moet lewe en Hy het ook vir Moses die kliptafels met…
Kinderbybel

Die Tien gebooie

6 Des 20246 Des 2024
God sou weer op die berg met Moses praat en Hy het vir Moses gesê om die mense voor te berei.“Was julle klere en wees gereed, want oor drie dae…
Openbaring

Openbaring 11: 1-14. Die twee Profete

6 Des 20246 Des 2024
Inleiding Dit is baie belangrik om nie te probeer om Openbaring as ʼn kronologiese verhaal te lees nie, maar wel as ʼn boek wat verskillende beelde en begrippe by die…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...