Heidelbergse Kategismus Sondag 41 ‘n Lewe van Heiligheid? 8 Mei 2020 Vraag 108: Wat leer die sewende gebod ons? Antwoord: Alle onkuisheid is deur God vervloek, en daarom moet ons dit hartgrondig haat. Daarenteen moet ons kuis en ingetoë lewe sowel…
Heidelbergse Kategismus Sondag 40 Is jy ‘n moordenaar? 1 Mei 20201 Mei 2020 Vraag 105: Wat eis God in die sesde gebod? Antwoord: Ek mag nie self en ook nie deur iemand anders my naaste onteer, haat, beledig of doodmaak nie. Ek mag…
Heidelbergse Kategismus Sondag 39 Gehoorsaam alle gesag!? 24 Apr 202024 Apr 2020 Vraag 104: Wat eis God in die vyfde gebod? Antwoord: Ek moet my vader en moeder en almal wat oor my gestel is, alle eer, liefde en trou bewys. Aan…
Heidelbergse Kategismus Sondag 38. Wat is so wonderlik aan Sondag? 17 Apr 202017 Apr 2020 Vraag 103: Wat gebied God in die vierde gebod? Antwoord: God wil ten eerste dat die Woordbediening en die godsdiensonderrig in stand gehou word. Ook moet ek veral op die…
Heidelbergse Kategismus Sondag 36 Misbruik jy Sy Naam? 10 Apr 202010 Apr 2020 Vraag 99: Wat eis die derde gebod? Antwoord: Ons mag die Naam van God nie laster of misbruik deur te vloek, deur 'n valse eed of deur onnodig te sweer…
Heidelbergse Kategismus Sondag 35 Waar is jou vertroue? 3 Apr 2020 Vraag 96: Wat eis God in die tweede gebod? Antwoord: Ons mag God op geen enkele manier afbeeld nie en Hom op geen ander manier vereer as wat Hy in…
Heidelbergse Kategismus Sondag 34. Wie is hierdie God? 20 Mar 202020 Mar 2020 Vraag 94: Wat gebied God in die eerste gebod? Antwoord: Ek moet ter wille van my siele heil en saligheid alle afgodery, towery, waarsêery, bygeloof, aanroeping van heiliges of ander…
Heidelbergse Kategismus Vraag 91 Vir wie doen jy dit? 13 Mar 202017 Mar 2020 Wat is goeie werke? Antwoord: Slegs die wat uit 'n ware geloof, volgens die Wet van God, tot sy eer gedoen word, en nie die wat op ons goeddunke of…
Heidelbergse Kategismus Sondag 33 Maak jy oorlog teen sonde? 6 Mar 20206 Mar 2020 Vraag 88: Uit hoeveel dele bestaan die ware bekering van die mens? Antwoord: Uit twee dele: die afsterwing van die ou mens en die opstanding van die nuwe mens. Vraag…
Heidelbergse Kategismus Vraag 87 Is die Wet nodig? 28 Feb 202028 Feb 2020 Kan die mense dan nie salig word wat in hulle goddelose, ondankbare lewe volhard en hulle nie tot God bekeer nie? Antwoord: Nee, glad nie. Want die Skrif sê dat…