Dortse Leerreels Is die sonde oorwin? 11 Mar 202211 Mar 2022 5.1God roep, wederbaar en verlos die mens van sonde, maar nie in hierdie lewe heeltemal uit die sondige natuur nie. Hulle wat God na sy voorneme tot die gemeenskap van…
Dortse Leerreels Werk saam! 4 Mar 20224 Mar 2022 17- God gebruik die hulpmiddels van evangelie, ampte, sakramente, onderrig en tug in sy almagtige werking. Die almagtige werking van God, waardeur Hy ons natuurlike lewe skep en onderhou, sluit…
Dortse Leerreels Verander my wil! 25 Feb 202225 Feb 2022 16- Die genade maak die wil geestelik lewend sodat hy gehoorsaam word. Die mens het egter deur die sondeval nie opgehou om 'n mens, toegerus met verstand en wil, te…
Dortse Leerreels Is geloof uit genade? 18 Feb 2022 14- God gee die wil om te glo en die geloof self, in die mens; nie aangebied vir die mens se vrye keuse nie. So is die geloof dan 'n…
Dortse Leerreels Ek leef! 11 Feb 202211 Feb 2022 12- Die wedergeboorte is 'n magtige daad van God alleen, geen menslike bydrae nie. Dit is die wedergeboorte, die nuwe skepping, die opwekking uit die dood en die lewendmaking waarvan…
Dortse Leerreels Hy herskep! 4 Feb 20224 Feb 2022 11- God omskep die uitverkore mens na 'n nuwe mens deur Sy Gees se werking. Verder: wanneer God sy welbehae in die uitverkorenes tot uitvoering bring en die ware bekering…
Dortse Leerreels Geroep teenoor uitverkies. 28 Jan 20224 Feb 2022 9- Baie mense verwerp of steur hulle nie aan die Evangelie nie en bly daarom skuldig. Baie mense wat deur die bediening van die evangelie geroep is, kom nie na…
Dortse Leerreels In Hom is Rus en Vrede 21 Jan 20224 Feb 2022 Almal wat egter deur die evangelie geroep word, word in alle erns geroep. Want in alle erns en waarheid betuig God in sy Woord wat sy wil is: die geroepenes…
Dortse Leerreels Die Heilige Gees en die Woord 14 Jan 202214 Jan 2022 6- God het besluit om die mens salig te maak deur die Heilige Gees met die Evangelie van die Messias Wat nie deur die lig van die natuur of deur…
Dortse Leerreels Die wet wys tereg! 3 Des 20213 Des 2021 5- Die Wet vlek die sonde oop, maar bied geen uitweg nie. Net soos met die lig van die natuur, so is dit ook gesteld met die Tien Gebooie wat…