Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie
Die Klein Profete

Maleagi 2

22 Jul 202223 Jul 2022
Inleiding In hierdie hoofstuk vind ons die kerk en kerkleiers van vandag. Uiterlike skyn godsdiens is aan die orde van die dag en die mens het so ver van God…
Die Klein Profete

Maleagi 1

15 Jul 202215 Jul 2022
Agtergrond Die Jode het teruggekom na die beloofdeland, na ‘n ballingskap van 70 jaar in Babilon. Hulle is as gevangenis weggevoer deur die Babiloniërs in 586 vC. Reeds tydens hul…
Dortse Leerreels

Die volharding van gelowiges, ‘n Skat!

10 Jun 202210 Jun 2022
15- Die leer van volharding eer God en troos gelowiges; Satan en ongelowiges verwerp en bespot dit Hierdie leer van die volharding van die ware gelowiges, dit wil sê die…
Dortse Leerreels

Net die Woord!

3 Jun 20223 Jun 2022
14- God begin en versterk die genadewerk in ons deur die Evangelie te laat hoor, lees, vermaan, oordink en deur Sy beloftes en sakramente. Dit het God behaag om hierdie…
Dortse Leerreels

God skep vrug!

27 Mei 202227 Mei 2022
13- Vertroue wek nie ligsinnigheid nie, maar 'n nougesette lewe in God se paaie. Wanneer die vertroue in die volharding weer lewendig word in hulle wat uit 'n val in…
Dortse Leerreels

Sal die nuwe mens wil lewe soos die oue?

20 Mei 202220 Mei 2022
12- Sekerheid van volharding moedig aan tot 'n vroom lewe. Dit is egter totaal onmoontlik dat hierdie sekerheid van die volharding die ware gelowiges hoogmoedige en sorglose mense sou maak.…
Dortse Leerreels

God sal my die krag gee!

13 Mei 202219 Mei 2022
11- God laat nie toe dat die gelowiges bo hul kragte versoek word nie, maar gee volharding, ook in tye van twyfel. Voorts getuig die Skrif dat die gelowiges in…
Dortse Leerreels

Is jy seker?

6 Mei 20226 Mei 2022
9- Die gelowiges kan sekerheid hê van hierdie bewaring. Die gelowiges kan sekerheid hê van hierdie bewaring van die uitverkorenes tot die saligheid en van die volharding van die ware…
Dortse Leerreels

My GOD doen al die werk!

29 Apr 202229 Apr 2022
8- Die sekerheid van die bewaring lê in die vastigheid van God se genade. Dat hulle nie heeltemal uit die geloof en die genade uitval of ook tot die einde…
Dortse Leerreels

Gebore uit onverganklike saad!

22 Apr 202221 Apr 2022
7- As die gelowiges terugval, bring God hulle terug na bekering en groter toewyding. Wanneer hulle so in die sonde val, bewaar God eerstens in hulle sy onverganklike saad waaruit…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...