Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie
Die Klein Profete

Sagaria 7 (Moet ek Vas?)

23 Sep 202223 Sep 2022
Inleiding Dit kom vir ons voor as ons ook na Sagaria 8:19 kyk dat die Jode vier dae van vas gehad het in ʼn jaar. Die eerste, ongeveer die 17de…
Die Klein Profete

Sagaria 6

16 Sep 202216 Sep 2022
Inleiding Net ter inleiding is dit dalk goed om Sagaria 6 in verskillende vertalings te lees, aangesien die bewoording sodanig verskil dat die betekenis in sommige vertalings effens duister is.…
Die Klein Profete

Sagaria 5

9 Sep 20229 Sep 2022
Inleiding Straf is die tema van Sagaria 5. Ons bevind ons vandag in ‘n samelewing waar niemand verantwoordelikheid vir hul dade wil aanvaar nie, en nog minder wil hoor dat…
Die Klein Profete

Sagaria 4

2 Sep 20222 Sep 2022
Inleiding Sagaria sien ʼn goue kandelaar met sewe lampe. Elke lamp is gekoppel aan ʼn pyp wat weer gekoppel is aan ʼn oliekan wat voorsien word van olie deur twee…
Die Klein Profete

Sagaria 3

26 Aug 202227 Aug 2022
Inleiding Die Jode wat na Jerusalem teruggekeer het, het baie vyande gehad. Baie mense wat wou hê dat hulle moes misluk in die herbou van hul volk en hul stad.…
Die Klein Profete

Sagaria 2

19 Aug 202219 Aug 2022
Inleiding Die profete het voor die ballingskap wonderlike beloftes gemaak aangaande Jerusalem en die tempel.  Na die ballingskap moes baie mense gewonder het wat van al hierdie beloftes geword het.…
Die Klein Profete

Sagaria 1

12 Aug 202212 Aug 2022
Agtergrond. Sagaria begin optree  as profeet ongeveer twee maande nadat Haggai, die profeet, begin preek het,  in die tweede jaar van Darius die heerser van die Mediërs en die Perse.…
Die Klein Profete

Maleagi 4

5 Aug 20226 Aug 2022
Inleiding In wese is Maleagi 4 ‘n waarskuwing. Daar kom ‘n dag - ‘n dag wat deur die Here voorberei is. Hierdie dag is nie die dag waarvan ons op…
Die Klein Profete

Maleagi 3

29 Jul 202230 Jul 2022
Inleiding In die voorafgaande hoofstukke het die Woord van God in Maleagi ons tot die besef gebring hoe die Joodse volk weg van God geleef het. Hulle het God nie…
Die Klein Profete

Maleagi 2

22 Jul 202223 Jul 2022
Inleiding In hierdie hoofstuk vind ons die kerk en kerkleiers van vandag. Uiterlike skyn godsdiens is aan die orde van die dag en die mens het so ver van God…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...