Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie
Die Klein Profete

Hosea 9

24 Nov 202324 Nov 2023
Inleiding In hierdie hoofstuk maak God dit duidelik dat Hy verwag dat sy volk, aan Hom getrou moet wees, soos wat ʼn eggenoot verwag dat sy/haar eggenoot getrou moet wees.…
Die Klein Profete

Hosea 8

17 Nov 202317 Nov 2023
Inleiding ʼn Basuin word geblaas in Israel. God se profeet word beskryf as ʼn man wat op ʼn basuin blaas, beslis ʼn raak beskrywing van gelowiges deur die eeue. God…
Die Klein Profete

Hosea 7

10 Nov 202310 Nov 2023
Inleiding God vergelyk homself met ʼn dokter wat besig is om Israel te genees. Hoe meer hy met die pasiënt werk hoe meer kom al die probleme wat nie opsigtelik…
Die Klein Profete

Hosea 6

3 Nov 20234 Nov 2023
Inleiding God speel nie met sonde in die lewens van sy kinders nie. Hy weet wat die uiteinde van sonde is en waarsku telkens sy kinders daarteen. Wanneer hulle nie…
Die Klein Profete

Hosea 5

27 Okt 202327 Okt 2023
InleidingDie profeet begin om elke deel van die huis van Israel aan te spreek. Van die priester tot by die koning en sy huis. Dit was juis die priesters en…
Die Klein Profete

Hosea 4

20 Okt 202320 Okt 2023
Inleiding God roep hulle op om in hierdie regsaak wat Hy met die volk het te luister as Hy al die beskuldigings oor hulle optrede teen Hom voor hulle bring.…
Die Klein Profete

Hosea 3

13 Okt 202313 Okt 2023
Inleiding Dat God deur die volk verneder word is baie duidelik in die verhaal van Hosea. God verneder dan ook sy profeet as ʼn metafoor om vir die volk te…
Die Klein Profete

Hosea 2

6 Okt 20235 Okt 2023
Inleiding Deur die profete word die tema weer en weer herhaal. Die volk doen sonde en loop hulle eie weg. God kondig hulle straf aan en wys hulle op alles…
Die Klein Profete

Joël 3

29 Sep 202328 Sep 2023
Inleiding Dit verstom my hoe baie keer gedeeltes soos Joël 3 uitgelê word sonder dat daar aandag gegee word aan die fisiese Israel wat herstel sal word. Baie sal na…
Die Klein Profete

Hosea 1

22 Sep 202322 Sep 2023
Inleiding Ons ontvang in die begin van Hosea ʼn goeie aanduiding van die tydperk waarin hierdie profeet opgetree het. As ons na die konings van Juda kyk waartydens hy geprofeteer…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...