Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie
Kinderbybel

Abraham offer vir Isak

17 Mei 202416 Mei 2024
Op ʼn dag het God vir Abraham 'n baie moeilike taak gegee. Hy het aan Abraham gesê om sy geliefde seun, Isak, na 'n berg te neem en hom daar…
Ouer begeleiding

Terg

17 Mei 202417 Mei 2024
Inleiding Om ter terg is vir sommige ʼn lekker speletjie. Jy kry dit egter gewoonlik by kinderagtige mense wat dit snaaks of vermaaklik vind om ten koste van ander grappies…
Kinderbybel

Isak gebore

10 Mei 202410 Mei 2024
'n Jaar later het God gedoen wat Hy vir Abraham en Sara beloof het: Sara het 'n babaseuntjie gekry! Hulle was baie bly en het hom Isak genoem, wat "lag"…
Ouer begeleiding

Onreg

10 Mei 202410 Mei 2024
Inleiding Elke ouer het ook grootgeword in ʼn ouerhuis. Sommige van hierdie ouerhuise was goddelike huise, maar baie was nie en so het elke ouer ook ʼn verwysingsraamwerk vanwaar hy/sy…
Kinderbybel

Sodom en Gomorra

3 Mei 202423 Sep 2024
Op 'n dag het twee engele in die vorm van mans na Sodom gekom om te sien hoe sleg die mense daar werklik was. Lot het hulle gesien by die…
Ouer begeleiding

DISSIPLINE

3 Mei 20243 Mei 2024
Inleiding God het elke samelewing hiërargies gestruktureer. Daar is individue oor wie jy aangestel is en weer individue wat oor jou aangestel is. God is die oorsprong van alle gesag.…
Kinderbybel

Drie besoekers

26 Apr 202426 Apr 2024
Op 'n warm, sonnige dag het Abraham by sy tent gesit by die groot bome van Mamre. Skielik het hy opgekyk en drie besoekers gesien wat naby staan. Al het…
Ouer begeleiding

Gebed

26 Apr 202426 Apr 2024
Inleiding In die eerste inskrywings het ons geleer van God se beloftes rakende die kinders van gelowige ouers. Die soewereiniteit van God is dit waaraan elke gelowige vashou in tye…
Ouer begeleiding

Afvallige Kinders

19 Apr 202419 Apr 2024
Inleiding So baie kinders wat groot word in sogenaamd “gelowige” huise verloën die Here as volwassenes en wil niks met godsdiens of die  kerk te make hê nie. Baie wonder…
Kinderbybel

Die Besnydenis

19 Apr 202418 Apr 2024
Abram was 99 jaar oud toe God  weer met hom gepraat het. God het weer aan Abram belowe dat Hy ʼn groot nageslag sal hê. Maar dit was nie al…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...