Kinderbybel Jakob Stoei met God 12 Jul 202412 Jul 2024 Na baie jare het Jakob ʼn boodskap van God gekry dat hy moet teruggaan na die land vanwaar hy weggevlug het. Hy was baie bang, want hy het nie geweet…
Openbaring Openbaring 2(Boodskap aan Efese) 12 Jul 202412 Jul 2024 Inleiding Elke brief aan die gemeentes word ingelei deur ʼn beskrywing van Christus wat alreeds in Hoofstuk 1 genoem is. Christus is die begin en die einde van Openbaring. Hy…
Openbaring Openbaring 1:7-20 14 Jun 20244 Feb 2025 Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, selfs hulle wat Hom deurboor het; en al die volke op die aarde sal oor Hom rou. Ja,…
Kinderbybel Jakob trou met Ragel en lea 14 Jun 202413 Jun 2024 Op n dag het Jakob by 'n put aangekom. Hy het gesien hoe die herders die skape na die put bring om hulle te laat drink. Terwyl hy daar was,…
Kinderbybel Jakob en die Leer na die Hemel 7 Jun 20246 Jun 2024 Jakob het sy pa Isak en sy broer Esau bedrieg en het gevlug na sy oom Laban toe, omdat hy bang was dat Esau hom sou doodmaak. Dit was n…
Openbaring Openbaring 1:1-6 7 Jun 20246 Jun 2024 “Hier volg 'n openbaring deur Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat binnekort moet gebeur. Hy het dit aan sy dienskneg Johannes duidelik…
Kinderbybel Isak seën vir Jakob 31 Mei 202423 Sep 2024 Esau en Jakob was die tweelingseuns van Isak en Rebekka. Esau was die ouer broer en hy het daarvan gehou om in die veld te jag. Jakob was lief vir…
Openbaring Inleiding tot Openbaring 31 Mei 202430 Mei 2024 Inleiding Openbaring is die laaste boek in die Bybel, die onfeilbare Woord van God, wat geskryf is om God aan sy kinders te openbaar. Dit is geskryf vir die Kerk…
Ouer begeleiding Laat gaan 24 Mei 202423 Sep 2024 Inleiding Wanneer ʼn babatjie gebore word is een van die dinge wat nuwe mammas geleer word om hul babatjies styf toe te draai wanneer hulle neergelê word om te gaan…
Kinderbybel Isak en rebekka 24 Mei 202423 Mei 2024 Abraham was nou al baie oud en hy het vir Isak ‘n vrou gesoek. Abraham het sy beste dienskneg, Eliëser, gevra om na 'n ander land te reis om 'n…