Kinderbybel Die farao se droom 16 Aug 202416 Aug 2024 Die koning van Egipte, die farao, het twee drome gehad wat hom baie bang gemaak het. In die eerste droom het hy gesien hoe sewe vet koeie uit die rivier…
Openbaring Openbaring 3:7-12.Boodskap aan die gemeente van Filadelfia. Christus is soewerein 16 Aug 202423 Sep 2024 7 “Dit sê die Heilige, die Ware, wat die sleutel van Dawid hou, wat oopmaak, en niemand sal dit toesluit nie, wat toesluit, en niemand sal dit oopmaak nie.” Jesus…
Openbaring Openbaring 3:1-6.Boodskap aan die gemeente van Sardis 9 Aug 20249 Aug 2024 Inleiding Christus stel homself aan hierdie gemeente voor op ʼn soortgelyke wyse as aan die gemeente in Éfese. Hy is die een wat die sewe sterre, die sewe engele, en…
Kinderbybel Die skinker en die bakker se drome. 9 Aug 20249 Aug 2024 Josef was in die tronk, maar God was steeds met hom. Twee ander mense was ook daar: die skinker en die bakker van die koning van Egipte. Hulle het iets…
Kinderbybel Potifar se vrou 2 Aug 202423 Sep 2024 Josef was 'n baie goeie werker. God het hom gehelp, en alles wat hy gedoen het, was goed. Potifar het gesien dat God met Josef was, en daarom het hy…
Openbaring Openbaring 2: 18-29 Die boodskap aan die gemeente in Tiatira. 2 Aug 20241 Aug 2024 Inleiding Die boodskap aan Tiatira kom van die Seun van God. Die interessante is dat die titel, “Seun van God” nie in hoofstuk 1 voorkom nie, alhoewel die beskrywing van…
Kinderbybel Josef word verkoop. 26 Jul 202426 Jul 2024 Eendag het Jakob vir Josef gestuur om te gaan kyk hoe dit met sy broers en hulle skape gaan. Sy broers het hom van ver af sien aankom en planne…
Openbaring Openbaring 2: 12-17. Boodskap aan Pergamus 26 Jul 202426 Jul 2024 Inleiding Die brief aan Pergamus begin weereens met ʼn aanhaling omtrent Christus uit hoofstuk 1. Hierdie keer, soos ook vir al die vorige gemeentes, met ʼn beeld van Hom wat…
Kinderbybel Josef se Drome 19 Jul 202423 Sep 2024 Jakob het 12 seuns gehad, en een van hulle was Josef. Josef was Jakob se seun by Ragel, en hy was vir hom liewer as vir sy ander seuns. Hy…
Openbaring Openbaring 2:8-11. Boodskap aan Smirna 19 Jul 202420 Jul 2024 Inleiding Die brief begin weer met “Dit sê Hy..” wat, soos alreeds genoem, ʼn aanhaling uit die Ou Testament is, wat wys op die profetiese Woorde van Jahwe(God) wat volg.…