Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie
Kinderbybel

Baba Moses

4 Okt 202415 Okt 2024
Na die dood van Josef het die Israeliete baie geword. Die nuwe farao het bang geword dat hulle dalk sterker sou word as sy eie mense. Om hulle te probeer…
Openbaring

Openbaring 6:9-11. Die oopmaak van die vyfde seël

4 Okt 20246 Okt 2024
Lyding Die oopmaak van die vyfde seël is die onthulling van die Christen martelare. Die marteling van gelowiges is ʼn vervulling van ‘n belofte wat God aan sy volgelinge maak…
Openbaring

Openbaring 6 (Deel1)

13 Sep 202413 Sep 2024
Inleiding In hoofstuk 6 van Openbaring word die seëls een vir een deur die Lam, Christus, oopgemaak. Ons sien hoe die eerste vier seëls die vier perde van die apokalips…
Kinderbybel

Jakob sterf

13 Sep 202413 Sep 2024
Jakob was baie oud en het geweet hy gaan binnekort sterf. Hy het al sy seuns geroep om vir hulle te sê wat in die toekoms gaan gebeur. Hy het…
Kinderbybel

Josef se hele familie kom na Egipte.

6 Sep 20246 Sep 2024
Nadat Josef vir sy broers gesê het wie hy is, het hy hulle gevra om hulle pa, Jakob, en al hulle gesinne na Egipte toe te bring, waar hulle genoeg…
Openbaring

Openbaring 5

6 Sep 20246 Sep 2024
Inleiding Wie is waardig om die boekrol oop te maak? Ons lees later van die Boek van die Lewe wat in Openbaring gekoppel word aan die Lam wat aan ons…
Openbaring

Openbaring 4

30 Aug 202430 Aug 2024
Inleiding Die boodskap aan die 7 gemeentes word gevolg deur die beloning wat vir elke gelowige wag wat tot die einde volhard, nl. die Hemel, die plek waar ons verewig…
Kinderbybel

Josef vertel sy broers wie hy is.

30 Aug 202430 Aug 2024
Daar was groot honger in die land, en Jakob se seuns moes weer na Egipte toe gaan om kos te koop. Jakob was bang om Benjamin saam te stuur, want…
Kinderbybel

Josef se Broers reis na Egipte.

23 Aug 202423 Aug 2024
Jakob het sy seuns gestuur om koring in Egipte te gaan koop, want daar was nie kos in die land waar hulle gewoon het nie. Benjamin, Josef se jongste broer,…
Openbaring

Openbaring 3:14-22. Boodskap aan die gemeente van Laodisea

23 Aug 202423 Aug 2024
Dit is so Jesus kondig aan dat Hy die “amen” is. Amen is ʼn Hebreeuse woord wat beteken dit is waar of dit is so. Dus sal elke Woord wat…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...