Kinderbybel God maak ’n pad deur die see 8 Nov 2024 Die Israeliete het uit Egipte getrek, waar hulle vir so lank slawe was, want God het hulle vrygemaak. Maar toe hulle by die Rooi See kom, was daar ’n groot…
Openbaring Openbaring 8: 6-13. Die trompette 8 Nov 202411 Nov 2024 Inleiding Die trompette is die begin van God se wraak en elke trompet lei ʼn nuwe fase van wraak in. Dit is egter belangrik om nie elke trompet te probeer…
Kinderbybel Die tiende plaag 1 Nov 20248 Nov 2024 God het nou al nege plae gestuur om vir Farao te wys dat Hy regtig kragtig is. Maar Farao het elke keer sy hart verhard en geweier om die Israeliete…
Openbaring Openbaring 8: 1-5 1 Nov 202411 Nov 2024 Inleiding Die eerste vier seels was die vier perde. Die vyfde seël was die siele onder die altaar wat God oproep om sy wraak uit te stort oor die aarde.…
Kinderbybel God stuur Plae! 25 Okt 202425 Nov 2024 God het vir Moses gestuur om vir Farao, die koning van Egipte, 'n belangrike boodskap te gee. God wou hê dat Farao die Israeliete, sy volk, moes vrylaat. Maar Farao…
Openbaring Openbaring 7: 9-17. Die groot menigte 25 Okt 202424 Okt 2024 Inleiding Ons beweeg nou weg van die aarde en sien ʼn menigte mense voor die troon van God. Hierdie groep wat nou beskryf word verskil van die eerste groep van…
Kinderbybel Moses en die Brandende bos. 18 Okt 202418 Okt 2024 Eendag was Moses soos gewoonlik besig om skape in die veld op te pas. Meteens sien Moses ‘n bos wat aan die brand is, maar die bos het nie uitgebrand…
Openbaring Openbaring 7: 1-8. Die 144 000. 18 Okt 202418 Okt 2024 Inleiding Openbaring 7 kan in twee dele verdeel word. Ons lees van twee groepe mense, een ʼn telbare getal en die ander ʼn ontelbare menigte. Deur die geskiedenis is daar…
Openbaring Openbaring 6:12-17. Die oopmaak van die sesde seël 11 Okt 202411 Okt 2024 Inleiding Die natuur en sy wette is vir elke mens ʼn tipe fondasie. Ja, dit kom met siklusse van seisoene en veranderings, maar die son kom op, gaan onder en…
Kinderbybel Moses vlug! 11 Okt 202410 Okt 2024 Moses het grootgeword in Egipte. Eendag het hy gesien hoe 'n Egiptenaar een van sy mense, 'n Israeliet, slaan. Hy was baie kwaad en het die Egiptenaar doodgemaak. Hy het…