Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie
Openbaring

Openbaring 16. Die wraakbakke word uitgegooi.

28 Mar 202528 Mar 2025
Inleiding In hierdie hoofstuk sien ons die effek van God se wraak. Dit is nie net dreigemente nie, maar word nou ʼn werklikheid wanneer die engele opdrag kry om die…
Kinderbybel

Josua se Laaste Boodskap

28 Mar 202528 Mar 2025
Josua het al die stamme van Israel by Sigem bymekaar laat kom. Hy het met hulle gepraat oor God se groot dade: "Die Here het julle voorvaders uit Egipte verlos.…
Kinderbybel

Die son staan stil!

21 Mar 202521 Mar 2025
Daar was vyf konings wat teen Josua en die volk Israel wou baklei. Hulle het besluit om die stad Gibeon aan te val, omdat Gibeon vriende met Israel gemaak het.…
Openbaring

Openbaring 15: 1-5 Die sewe engele met wraakbakke!

21 Mar 202521 Mar 2025
Inleiding In die begin van hoofstuk 15 sien ons weer hoe twee groepe teenoor mekaar geplaas word, aan die een kant die oorwinnaars en aan die ander kant die wat…
Openbaring

Openbaring 14:14-20. Die Ongelowiges getrap in die parskuip.

14 Mar 202514 Mar 2025
Inleiding In jou ouerhuis of by die skool het jy dalk al gehoor dat ʼn ouer of onderwyser sê: “Ek praat nie weer nie.” Dit het gewoonlik beteken daar is…
Kinderbybel

Agan is ongehoorsaam!

14 Mar 202514 Mar 2025
Nadat Jerigo se mure geval het, het God vir Josua en sy mense gesê: "Moenie iets uit Jerigo vir julleself vat nie. Alles daar behoort aan My." Maar Agan, een…
Openbaring

Openbaring 14:6-13. Die drie engele.

7 Mar 20257 Mar 2025
Inleiding In hierdie gedeelte word die oordeel van God aangekondig deur drie engele. Ons was nou net op die berg Sion saam met diegene wat hulle self aan God toegewy…
Kinderbybel

Jerigo se mure val!

7 Mar 20257 Mar 2025
Jerigo het hulle stadsmure toegesluit omdat hulle bang was vir Israel. Niemand kon in- of uitgaan nie. Toe sê die Here vir Josua: “Ek het Jerigo, sy koning en sy…
Kinderbybel

Ragab en die verkenners

28 Feb 202528 Feb 2025
Josua, die seun van Nun, was nou die leier van die Israeliete. Josua het twee verkenners in die geheim gestuur en gesê: “Gaan kyk na die land en die stad…
Openbaring

Openbaring 14: 1-5. 144000 volg die Lam!

28 Feb 202528 Feb 2025
Inleiding Dit is weereens belangrik om daarop te wys dat Openbaring nie kronologies geïnterpreteer moet word nie. Die groepe mense waarvan ons alreeds in Openbaring gelees het is die vier-en-twintig…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...