Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Kategorie: Westminster Confession

Jan 2017 – Sept 2018

Westminster Confession

Vraag 96-97 Die Heilige Nagmaal

20 Jul 201820 Jul 2018
Vraag 96: Wat is die Nagmaal? Die nagmaal is ’n sakrament waarin, deur die gee- en neem van brood en wyn volgens die instelling deur Christus, Sy dood geproklameer word.…
Westminster Confession

Vraag 95-96 Wie mag gedoop word?

15 Jun 201815 Jun 2018
Vraag 94-95: Wat is die doop en aan wie moet dit bedien word? Antwoord: Die doop is die sakrament van toelating tot die kerk op aarde, waarmee die was met…
Westminster Confession

Vraag 91-93 Dit versterk my geloof.

8 Jun 20189 Jun 2018
Vraag 91-93. Hoe word die sakramente effektiewe instrumente tot verlossing? Wat is ‘n sakrament? Wat is die sakramente van die Nuwe Testament? Antwoord: Die sakramente word effektiewe instrumente tot verlossing…
Westminster Confession

Vraag 90 Lees jou Bybel bid elke dag!

31 Mei 201831 Mei 2018
Vraag 90: Hoe moet die Woord van God gelees word, sodat dit effektief kan word tot redding? Antwoord: Ons moet die Woord van God bestudeer met ywer, voorbereiding en gebed,…
Westminster Confession

Vraag 88-89 Die Woord alleen!

25 Mei 2018
Vraag 88:  Wat is die uiterlike en gewone maniere waardeur  Christus vir ons die voordele van verlossing gee? Antw: Die uiterlike en gewone maniere waardeur Christus vir ons die voordele…
Westminster Confession

Vraag 86-87 Die oue is verby!

18 Mei 201818 Mei 2018
Vraag 86: Wat is geloof in Jesus Christus? Antwoord: Geloof in Jesus Christus is ’n reddende geloof waardeur ons Jesus ontvang en op Hom alleen kan rus vir ons redding,…
Westminster Confession

Vraag 85. Vry van die wraak!

11 Mei 2018
  Vraag 85: Wat verwag God van ons, sodat ons Sy wraak en vloek as gevolg van ons sonde,  kan ontvlug Antwoord: Om die wraak en vloek van God as…
Westminster Confession

Vraag 82-84 Is alle sonde ewe groot?

4 Mei 2018
Vraag 82: Is enige mens daartoe in staat om God se Wet volkome na te kom? Antw:  Geen mens is sedert die sondeval, daartoe in staat om die Wet van…
Westminster Confession

Vraag 79-81 Te vrede?!

20 Apr 201821 Apr 2018
Vraag 79 Wat is die tiende gebod? Antwoord: Die Tiende gebod is: Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of…
Westminster Confession

Vraag 76-79 Praat die waarheid!

13 Apr 2018
Vraag 76: Wat is die negende gebod? Antwoord: Die negende gebod is, jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.  Vraag 77: Wat word vereis deur die negende…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 584 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...