Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Kategorie: Openbaring

Openbaring

Openbaring 6:12-17. Die oopmaak van die sesde seël

11 Okt 202411 Okt 2024
Inleiding Die natuur en sy wette is vir elke mens ʼn tipe fondasie. Ja, dit kom met siklusse van seisoene en veranderings, maar die son kom op, gaan onder en…
Openbaring

Openbaring 6:9-11. Die oopmaak van die vyfde seël

4 Okt 20246 Okt 2024
Lyding Die oopmaak van die vyfde seël is die onthulling van die Christen martelare. Die marteling van gelowiges is ʼn vervulling van ‘n belofte wat God aan sy volgelinge maak…
Openbaring

Openbaring 6 (Deel1)

13 Sep 202413 Sep 2024
Inleiding In hoofstuk 6 van Openbaring word die seëls een vir een deur die Lam, Christus, oopgemaak. Ons sien hoe die eerste vier seëls die vier perde van die apokalips…
Openbaring

Openbaring 5

6 Sep 20246 Sep 2024
Inleiding Wie is waardig om die boekrol oop te maak? Ons lees later van die Boek van die Lewe wat in Openbaring gekoppel word aan die Lam wat aan ons…
Openbaring

Openbaring 4

30 Aug 202430 Aug 2024
Inleiding Die boodskap aan die 7 gemeentes word gevolg deur die beloning wat vir elke gelowige wag wat tot die einde volhard, nl. die Hemel, die plek waar ons verewig…
Openbaring

Openbaring 3:14-22. Boodskap aan die gemeente van Laodisea

23 Aug 202423 Aug 2024
Dit is so Jesus kondig aan dat Hy die “amen” is. Amen is ʼn Hebreeuse woord wat beteken dit is waar of dit is so. Dus sal elke Woord wat…
Openbaring

Openbaring 3:7-12.Boodskap aan die gemeente van Filadelfia. Christus is soewerein

16 Aug 202423 Sep 2024
7 “Dit sê die Heilige, die Ware, wat die sleutel van Dawid hou, wat oopmaak, en niemand sal dit toesluit nie, wat toesluit, en niemand sal dit oopmaak nie.” Jesus…
Openbaring

Openbaring 3:1-6.Boodskap aan die gemeente van Sardis

9 Aug 20249 Aug 2024
Inleiding Christus stel homself aan hierdie gemeente voor op ʼn soortgelyke wyse as aan die gemeente in Éfese. Hy is die een wat die sewe sterre, die sewe engele, en…
Openbaring

Openbaring 2: 18-29 Die boodskap aan die gemeente in Tiatira.

2 Aug 20241 Aug 2024
Inleiding Die boodskap aan Tiatira kom van die Seun van God. Die interessante is dat die titel, “Seun van God” nie in hoofstuk 1 voorkom nie, alhoewel die beskrywing van…
Openbaring

Openbaring 2: 12-17. Boodskap aan Pergamus

26 Jul 202426 Jul 2024
Inleiding Die brief aan Pergamus begin weereens met ʼn aanhaling omtrent Christus uit hoofstuk 1. Hierdie keer, soos ook vir al die vorige gemeentes, met ʼn beeld van Hom wat…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...