Openbaring Die vrou gee Geboorte aan n Seun. Openbaring 12:1-6 24 Jan 202524 Jan 2025 Inleiding Die boodskap tot dusver aan elke gelowige is dat daar ʼn oorlog is tussen God en die bose. Hierdie oorlog word gevoer deur elkeen wat homself aan God se…
Openbaring Die sewende trompet Openbaring 11: 15-19 17 Jan 202517 Jan 2025 Inleiding Die sewende trompet blaas en die belofte van die Bybel dat die Messias, uit die geslag van Dawid, sal heers vir ewig word ʼn werklikheid. Hierdie is die dag…
Openbaring Openbaring 11: 1-14. Die twee Profete 6 Des 20246 Des 2024 Inleiding Dit is baie belangrik om nie te probeer om Openbaring as ʼn kronologiese verhaal te lees nie, maar wel as ʼn boek wat verskillende beelde en begrippe by die…
Openbaring Openbaring 10. Die klein boekie 29 Nov 202429 Nov 2024 Inleiding In Hoofstuk 10 kry ons ʼn pouse of breek tussen die blaas van die sesde trompet en die blaas van die sewende trompet, net soos tussen die sesde en…
Openbaring Openbaring 9: 13-21 Die sesde trompet 22 Nov 202421 Nov 2024 Inleiding Die eerste ramp is verby, maar die sesde trompet kondig die tweede ramp aan. Die wraak van God word oor die aarde uitgegiet deur die mens uit te lewer…
Openbaring Openbaring 9:1-13. Die vyfde trompet 15 Nov 202412 Des 2024 Inleiding Ons het reeds in die vorige blog gesien hoe die plae van die Ou Testament ooreenstem met die trompette wat blaas en die toorn van God wat oor die…
Openbaring Openbaring 8: 6-13. Die trompette 8 Nov 202411 Nov 2024 Inleiding Die trompette is die begin van God se wraak en elke trompet lei ʼn nuwe fase van wraak in. Dit is egter belangrik om nie elke trompet te probeer…
Openbaring Openbaring 8: 1-5 1 Nov 202411 Nov 2024 Inleiding Die eerste vier seels was die vier perde. Die vyfde seël was die siele onder die altaar wat God oproep om sy wraak uit te stort oor die aarde.…
Openbaring Openbaring 7: 9-17. Die groot menigte 25 Okt 202424 Okt 2024 Inleiding Ons beweeg nou weg van die aarde en sien ʼn menigte mense voor die troon van God. Hierdie groep wat nou beskryf word verskil van die eerste groep van…
Openbaring Openbaring 7: 1-8. Die 144 000. 18 Okt 202418 Okt 2024 Inleiding Openbaring 7 kan in twee dele verdeel word. Ons lees van twee groepe mense, een ʼn telbare getal en die ander ʼn ontelbare menigte. Deur die geskiedenis is daar…