Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Kategorie: Nederlandse Geloofsbelydenis

Aug 2020 – Jun 2021

Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 27 DIE ALGEMENE CHRISTELIKE KERK

19 Mar 202120 Mar 2021
Ons glo en bely 'n enige katolieke of algemene kerk, 'n heilige vergadering van almal wat waarlik in Christus glo, wat almal hulle volle saligheid in Jesus Christus verwag en…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 26 CHRISTUS ONS VOORSPRAAK

12 Mar 2021
Ons glo dat ons geen ander toegang tot God het nie as net deur die enigste Middelaar en Voorspraak, Jesus Christus, die Regverdige. Hy het juis hiervoor mens geword en…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 25 DIE SEREMONIEëLE WET IN CHRISTUS VERVUL

5 Mar 20216 Mar 2021
Ons glo dat die seremonies en heenwysings van die Wet met die koms van Christus opgehou het en dat alle voorafskaduwing tot 'n einde gekom het. Die gebruik daarvan moet…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 24 ONS HEILIGMAKING EN GOEIE WERKE

26 Feb 202127 Feb 2021
Ons glo dat hierdie ware geloof in die mens voortgebring word deur die hoor van die Woord van God en deur die werking van die Heilige Gees, dat die geloof…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 23 ONS GEREGTIGHEID VOOR GOD

19 Feb 2021
Ons glo dat ons geluksaligheid geleë is in die vergewing van ons sondes om Jesus Christus ontwil en dat ons geregtigheid voor God daarin bestaan. Dit leer Dawid en Paulus…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 22 ONS REGVERDIGING DEUR DIE GELOOF

12 Feb 2021
Ons glo dat die Heilige Gees 'n opregte geloof in ons harte laat ontvlam om die ware kennis van hierdie groot geheimenis te verkry. Die geloof omhels Jesus Christus met…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 21 Die Rots geslaan vir my!

5 Feb 2021
Ons glo dat Jesus Christus - kragtens 'n eed - 'n ewige Hoëpriester is volgens die orde van Melgisedek. Hy het Homself in ons naam voor sy Vader gestel om…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 20 GOD SE REGVERDIGHEID EN BARMHARTIGHEID IN CHRISTUS

29 Jan 2021
Ons gee dat God, wat volkome barmhartig en regverdig is, sy Seun gestuur het om die natuur waarin die ongehoorsaamheid begaan is, aan te neem. Hy moes in die menslike…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 19 DIE TWEE NATURE VAN CHRISTUS

22 Jan 202126 Jan 2021
Ons glo dat deur hierdie ontvangenis die Persoon van die Seun onafskeidelik met die menslike natuur verenig en verbind is; dat daar dus nie twee Seuns van God of twee…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 18 Hy is waarlik mens!

15 Jan 202118 Jan 2021
Artikel 18 DIE MENSWORDING VAN JESUS CHRISTUS Ons bely dat God die belofte aan die vaders deur die mond van die heilige profete inderdaad vervul het deur sy eie eniggebore…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 584 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...