Kinderbybel Abram en Lot se paaie skei. 5 Apr 202423 Sep 2024 Lank, lank gelede, nadat Abram en sy familie uit Egipte teruggekom het, het hulle baie, baie skape, bokke en kamele gehad. Lot, wat Abram se neef was, het ook baie…
Kinderbybel Abram verlaat sy geboorteland 15 Mar 202415 Mar 2024 ʼn Lang tyd na die verhaal van Babel, het God met 'n man met die naam Abram gepraat. Abram het saam met sy vrou, Sarai, en sy familie in Haran…
Kinderbybel Babel 8 Mar 20248 Mar 2024 Na die watervloed het al die mense in die wêreld dieselfde taal gepraat; hulle kon almal mekaar verstaan. Op 'n dag het hulle besluit om 'n baie groot stad te…
Kinderbybel Noag bou n Ark 1 Mar 202429 Feb 2024 Jare na die verhaal van Kain en Abel het daar baie mense op die aarde gewoon, maar hulle het gedink aan lelike dinge en slegte dinge gedoen, en dit het…
Kinderbybel Kain en Abel 23 Feb 202423 Feb 2024 Adam en Eva het twee seuns gehad, Kain en Abel. Kain het die grond bewerk en was ʼn saaiboer, terwyl Abel ʼn veeboer was. Op 'n dag het Kain van…
Kinderbybel Adam en Eva se sonde en Straf 16 Feb 202416 Feb 2024 Lank, lank gelede het God 'n pragtige tuin gemaak, en dit die tuin van Eden genoem. In hierdie tuin was daar allerhande bome, vrugte en diere. God het Adam en…
Kinderbybel In die Begin het God alles Gemaak 11 Feb 202411 Feb 2024 Lank, lank gelede was die aarde net een diep, donker watermassa. Voordat daar enigiets was - geen bome, diere, of selfs lig - was daar net God. God het besluit…