Kinderbybel Die skinker en die bakker se drome. 9 Aug 20249 Aug 2024 Josef was in die tronk, maar God was steeds met hom. Twee ander mense was ook daar: die skinker en die bakker van die koning van Egipte. Hulle het iets…
Kinderbybel Potifar se vrou 2 Aug 202423 Sep 2024 Josef was 'n baie goeie werker. God het hom gehelp, en alles wat hy gedoen het, was goed. Potifar het gesien dat God met Josef was, en daarom het hy…
Kinderbybel Josef word verkoop. 26 Jul 202426 Jul 2024 Eendag het Jakob vir Josef gestuur om te gaan kyk hoe dit met sy broers en hulle skape gaan. Sy broers het hom van ver af sien aankom en planne…
Kinderbybel Josef se Drome 19 Jul 202423 Sep 2024 Jakob het 12 seuns gehad, en een van hulle was Josef. Josef was Jakob se seun by Ragel, en hy was vir hom liewer as vir sy ander seuns. Hy…
Kinderbybel Jakob Stoei met God 12 Jul 202412 Jul 2024 Na baie jare het Jakob ʼn boodskap van God gekry dat hy moet teruggaan na die land vanwaar hy weggevlug het. Hy was baie bang, want hy het nie geweet…
Kinderbybel Jakob trou met Ragel en lea 14 Jun 202413 Jun 2024 Op n dag het Jakob by 'n put aangekom. Hy het gesien hoe die herders die skape na die put bring om hulle te laat drink. Terwyl hy daar was,…
Kinderbybel Jakob en die Leer na die Hemel 7 Jun 20246 Jun 2024 Jakob het sy pa Isak en sy broer Esau bedrieg en het gevlug na sy oom Laban toe, omdat hy bang was dat Esau hom sou doodmaak. Dit was n…
Kinderbybel Isak seën vir Jakob 31 Mei 202423 Sep 2024 Esau en Jakob was die tweelingseuns van Isak en Rebekka. Esau was die ouer broer en hy het daarvan gehou om in die veld te jag. Jakob was lief vir…
Kinderbybel Isak en rebekka 24 Mei 202423 Mei 2024 Abraham was nou al baie oud en hy het vir Isak ‘n vrou gesoek. Abraham het sy beste dienskneg, Eliëser, gevra om na 'n ander land te reis om 'n…
Kinderbybel Abraham offer vir Isak 17 Mei 202416 Mei 2024 Op ʼn dag het God vir Abraham 'n baie moeilike taak gegee. Hy het aan Abraham gesê om sy geliefde seun, Isak, na 'n berg te neem en hom daar…