Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Kategorie: Jesaja

Jesaja

Jesaja 6:8-13

27 Mar 202627 Mar 2026
Inleiding Hierdie gedeelte praat met elke gelowige as dissipel maker van God. Dit sluit aan by die groot kommissie wat Jesus aan sy volgelinge gee in Matteus 28. Dit is…
Jesaja

Jesaja 6:1-7

20 Mar 202620 Mar 2026
Inleiding In hierdie bekende gedeelte word die evangelie in 7 verse opgesom. God is in beheer, Hy is heilig en wanneer ons daaraan blootgestel word, besef ons ons sondeskuld en…
Jesaja

Jesaja 5:8-30

13 Mar 202615 Mar 2026
Inleiding In hierdie gedeelte kondig God ses ellendes aan, wat telkens ingelui word met: “Wee hulle”. Teen hierdie tyd besef ons dat hoewel Jesaja vir die volk van Israel skryf…
Jesaja

Jesaja 5: 1-7

6 Mar 20266 Mar 2026
Inleiding Hierdie hoofstuk kan in twee dele verdeel word naamlik, die lied van die wingerd (vers1-7) en die slegte vrugte (vers 8-30). Jesaja gaan vir die volk  ʼn lied sing.…
Jesaja

Jesaja 4:2-6

27 Feb 202626 Feb 2026
Inleiding Nadat ons die toestand van die Jode gesien het en die gevolge van hulle sonde uitgebeeld is, breek die son ewe skielik deur die donker wolke. Die regter wat…
Jesaja

Jesaja 3:14-4:1

20 Feb 202618 Feb 2026
Inleiding God staan gereed om die volke te oordeel, maar soveel te meer is Hy gereed om die mense van sy eie volk te oordeel. Jeremia 25:29 Want kyk, in…
Jesaja

Jesaja 3:1-12

13 Feb 202611 Feb 2026
Inleiding Die volk is goddeloos en wil nie na die Here luister nie. Hulle dink hulle is selfvoorsienend omdat strukture wat lank alreeds bestaan nog steeds, te midde van hul…
Jesaja

Jesaja 2:6-22

6 Feb 20264 Feb 2026
Inleiding In die middel van die profesie oor hoe God sy volk sal verlos en vir hulle oorvloedig sal seën en herstel sal bring, praat Jesaja met God oor die…
Jesaja

Jesaja 2:1-5

30 Jan 202630 Jan 2026
Inleiding Die Woord van die Here het die volk, deur Jesaja, in hoofstuk 1 gewaarsku oor hul sonde en hul skynheiligheid. Hy het hulle gewys op wat dit is wat…
Jesaja

Jesaja 1

23 Jan 202623 Jan 2026
Inleiding Dit is voorwaar ʼn ambisieuse taak om Jesaja in blog vorm te behandel, maar ons kan begin om dit op te breek in drie Messiaanse beelde naamlik: Die Koning…
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar