Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Kategorie: Dortse Leerreels

Jul 2021 – Jun 2022

Dortse Leerreels

Kan God genadig en getrou wees?

24 Sep 202124 Sep 2021
Hoofstuk 2: DIE DOOD VAN CHRISTUS EN DIE VERLOSSING VAN DIE MENSE DEUR SY DOOD 1. God is nie alleen in die hoogste mate barmhartig nie, maar ook in die…
Dortse Leerreels

Kinders van Gelowiges?

17 Sep 202124 Sep 2021
17. Die Woord van God, waaruit ons die wil van God leer ken, getuig daarvan dat die kinders van die gelowiges heilig is. Hulle is nie van nature heilig nie,…
Dortse Leerreels

Skyn U lig in my lewe!

10 Sep 202124 Sep 2021
16. Hulle wat die lewende geloof in Christus, die vaste vertroue, die gewetensrus, die beoefening van kinderlike gehoorsaamheid en die roem in God deur Christus nog nie ten volle ervaar…
Dortse Leerreels

My Vader se plan is goed!

3 Sep 202124 Sep 2021
14. Hierdie leer van die Goddelike uitverkiesing is verder, volgens die wyse besluit van God, deur die profete, deur Christus self en deur die apostels in sowel die Ou as…
Dortse Leerreels

Die vrug wys na jou uitverkiesing.

27 Aug 202124 Sep 2021
12. Die uitverkorenes word op God se tyd van hulle ewige en onveranderlike uitverkiesing tot saligheid verseker. Dit gebeur verskillend en nie vir almal in gelyke mate nie. Hierdie versekering…
Dortse Leerreels

God se Barmhartigheid!

20 Aug 202124 Sep 2021
10. Die oorsaak van hierdie genadige uitverkiesing is inderdaad slegs die welbehae van God. Dit bestaan nie daarin dat Hy uit alle moontlikhede sekere menslike hoedanighede of dade as 'n…
Dortse Leerreels

Almal word op dieselfde manier gered.

13 Aug 202124 Sep 2021
8. Hierdie uitverkiesing is nie veelvoudig nie, maar een en dieselfde vir almal wat salig word, in die Ou sowel as in die Nuwe Testament. Die Skrif verkondig immers aan…
Dortse Leerreels

Alles is Sy werk!

6 Aug 202124 Sep 2021
6. Dat God aan sommige mense in die tyd die gawe van die geloof skenk en aan ander dit nie skenk nie, volg uit sy ewige besluit. Immers: Aan God…
Dortse Leerreels

Haat God die sondaar of die sonde?

30 Jul 202124 Sep 2021
4- God se toorn bly op ongelowiges; Hy verlos gelowiges. Die toorn van God bly op hulle wat hierdie evangelie nie glo nie. Hulle wat die evangelie egter aanneem en…
Dortse Leerreels

Net God kan dooies lewendig maak!

23 Jul 202124 Sep 2021
Hoofstuk: 1 Paragraaf: 1 Alle mense het in Adam gesondig en hulle skuldig gemaak aan die vloek en die ewige dood. Daarom sou God niemand verontreg het as dit sy…

Artikels navigasie

Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 584 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar