Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Kategorie: Dortse Leerreels

Jul 2021 – Jun 2022

Dortse Leerreels

Die Heilige Gees en die Woord

14 Jan 202214 Jan 2022
6- God het besluit om die mens salig te maak deur die Heilige Gees met die Evangelie van die Messias Wat nie deur die lig van die natuur of deur…
Dortse Leerreels

Die wet wys tereg!

3 Des 20213 Des 2021
5- Die Wet vlek die sonde oop, maar bied geen uitweg nie. Net soos met die lig van die natuur, so is dit ook gesteld met die Tien Gebooie wat…
Dortse Leerreels

Is ek goed?

26 Nov 2021
3- Alle mense word gebore, onwillig om hul totaal verdorwe natuur te verbeter Alle mense word daarom in sonde ontvang en as kinders van die toorn gebore, onbekwaam tot enigiets…
Dortse Leerreels

Ek is skuldig!

19 Nov 202119 Nov 2021
3/4.1. Die mens is van die begin af na die beeld van God geskape. Verstandelik was hy toegerus met ware en heilsame kennis van sy Skepper en van geestelike sake.…
Dortse Leerreels

Niemand kan God se besluite ongedaan maak nie!

12 Nov 202113 Nov 2021
9- God se besluit word van die begin tot einde van tyd uitgevoer deur God self en die kerk moet tot dan volhou. Hierdie raadsbesluit is die gevolg van God…
Dortse Leerreels

Totaal Verlos!?

5 Nov 202112 Nov 2021
8- Dit was God se wil dat net deur Sy Seun mense uit alle volke met God versoen, reinig van sonde en bewaar word vir Hom Dit was immers die…
Dortse Leerreels

Alles is genade!

29 Okt 202129 Okt 2021
7- Ware geloof en verlossing is ontvang uit die genade van God van ewigheid af in Christus Almal wat egter waarlik glo en deur die dood van Christus van die…
Dortse Leerreels

Sonde net jou skuld?!

22 Okt 2021
6- Deur hul eie skuld sterf mense wat Christus verwerp, in ongeloof. Nie weens die Kruis se gebrek nie Baie wat deur die evangelie geroep is, bekeer hulle nie, glo…
Dortse Leerreels

Daar’s n dierbare kruis…!

15 Okt 202116 Okt 2021
4. Hierdie dood het daarom so 'n groot krag en waarde, omdat Hy wat dit ondergaan het, nie alleen 'n ware en volkome heilige mens is nie, maar ook die…
Dortse Leerreels

Die God van wraak en genade!

1 Okt 2021
2. Ons self kan geen voldoening gee om ons van die toorn van God te bevry nie. Daarom het God uit oneindige barmhartigheid sy eniggebore Seun as borg aan ons…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 584 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...