Dortse Leerreels Die volharding van gelowiges, ‘n Skat! 10 Jun 202210 Jun 2022 15- Die leer van volharding eer God en troos gelowiges; Satan en ongelowiges verwerp en bespot dit Hierdie leer van die volharding van die ware gelowiges, dit wil sê die…
Dortse Leerreels Net die Woord! 3 Jun 20223 Jun 2022 14- God begin en versterk die genadewerk in ons deur die Evangelie te laat hoor, lees, vermaan, oordink en deur Sy beloftes en sakramente. Dit het God behaag om hierdie…
Dortse Leerreels God skep vrug! 27 Mei 202227 Mei 2022 13- Vertroue wek nie ligsinnigheid nie, maar 'n nougesette lewe in God se paaie. Wanneer die vertroue in die volharding weer lewendig word in hulle wat uit 'n val in…
Dortse Leerreels Sal die nuwe mens wil lewe soos die oue? 20 Mei 202220 Mei 2022 12- Sekerheid van volharding moedig aan tot 'n vroom lewe. Dit is egter totaal onmoontlik dat hierdie sekerheid van die volharding die ware gelowiges hoogmoedige en sorglose mense sou maak.…
Dortse Leerreels God sal my die krag gee! 13 Mei 202219 Mei 2022 11- God laat nie toe dat die gelowiges bo hul kragte versoek word nie, maar gee volharding, ook in tye van twyfel. Voorts getuig die Skrif dat die gelowiges in…
Dortse Leerreels Is jy seker? 6 Mei 20226 Mei 2022 9- Die gelowiges kan sekerheid hê van hierdie bewaring. Die gelowiges kan sekerheid hê van hierdie bewaring van die uitverkorenes tot die saligheid en van die volharding van die ware…
Dortse Leerreels My GOD doen al die werk! 29 Apr 202229 Apr 2022 8- Die sekerheid van die bewaring lê in die vastigheid van God se genade. Dat hulle nie heeltemal uit die geloof en die genade uitval of ook tot die einde…
Dortse Leerreels Gebore uit onverganklike saad! 22 Apr 202221 Apr 2022 7- As die gelowiges terugval, bring God hulle terug na bekering en groter toewyding. Wanneer hulle so in die sonde val, bewaar God eerstens in hulle sy onverganklike saad waaruit…
Dortse Leerreels Ryke Barmhartigheid! 8 Apr 20228 Apr 2022 6- God verlaat nie die uitverkorenes nie en laat hulle nie in ewige verderf wegval nie God, wat oneindig barmhartig is, neem, weens die onveranderlike besluit van die uitverkiesing, sy…
Dortse Leerreels Hoe voel God oor my sonde? 1 Apr 202231 Mar 2022 5- Hul growwe sondes vertoorn God, wat nogtans weer Sy lig oor hulle laat skyn by hul opregte berou betoning. Met sulke growwe sondes vertoorn hulle God vreeslik, verdien hulle…