Die Klein Profete Hosea 4 20 Okt 202320 Okt 2023 Inleiding God roep hulle op om in hierdie regsaak wat Hy met die volk het te luister as Hy al die beskuldigings oor hulle optrede teen Hom voor hulle bring.…
Die Klein Profete Hosea 3 13 Okt 202313 Okt 2023 Inleiding Dat God deur die volk verneder word is baie duidelik in die verhaal van Hosea. God verneder dan ook sy profeet as ʼn metafoor om vir die volk te…
Die Klein Profete Hosea 2 6 Okt 20235 Okt 2023 Inleiding Deur die profete word die tema weer en weer herhaal. Die volk doen sonde en loop hulle eie weg. God kondig hulle straf aan en wys hulle op alles…
Die Klein Profete Joël 3 29 Sep 202328 Sep 2023 Inleiding Dit verstom my hoe baie keer gedeeltes soos Joël 3 uitgelê word sonder dat daar aandag gegee word aan die fisiese Israel wat herstel sal word. Baie sal na…
Die Klein Profete Hosea 1 22 Sep 202322 Sep 2023 Inleiding Ons ontvang in die begin van Hosea ʼn goeie aanduiding van die tydperk waarin hierdie profeet opgetree het. As ons na die konings van Juda kyk waartydens hy geprofeteer…
Die Klein Profete Joël 2 15 Sep 202315 Sep 2023 Inleiding Hierdie gedeelte begin met God wat Sy wraak aankondig. Lank genoeg het Hy hulle oorgesien, nou sou daar ʼn besliste verwoesting oor hulle kom. Die profeet word gestuur om…
Die Klein Profete Joel 1 8 Sep 20238 Sep 2023 Inleiding Die boek Joel kan ons nie in ʼn spesifieke tydperk plaas nie aangesien geen regeerder in die boek genoem word nie. Daar word wel koninkryke genoem, maar selfs dit…
Die Klein Profete Amos 9 1 Sep 20231 Sep 2023 Inleiding Die straf van Israel word weereens aangekondig en God maak dit duidelik dat niks en niemand vanuit sy beheer kan wegvlug nie. Hierdie wêreld is vervloek met sonde en…
Die Klein Profete Amos 8 25 Aug 202325 Aug 2023 Inleiding Hoe ingelig is mense vandag? Ons kan sekerlik sê dat die meeste mense weet wat is gesond om te eet en hoe om na hul gesondheid om te sien,…
Die Klein Profete Amos 7 18 Aug 202318 Aug 2023 InleidingDit is belangrik om te weet, voor ons hierdie gedeelte in diepte bespreek, dat God nie ʼn God is wat van gedagte verander of berou het nie. Numeri 23:19 God…