Daniel Daniël 4 22 Aug 202522 Aug 2025 Inleiding Die begin van Hoofstuk 4 proklameer die magtigste koning van sy tyd, Nebukadneser, dat daar ʼn koning groter en magtiger as hy is. Die Koninkryk van die Allerhoogste God,…
Kinderbybel Saul is jaloers 22 Aug 202526 Aug 2025 Ná Dawid vir Goliat verslaan het, het Saul hom in sy diens geneem. Van daardie dag af het Dawid by Saul gebly. Jonatan, Saul se seun, het baie lief geraak…
Kinderbybel Dawid en Goliat 15 Aug 202515 Aug 2025 Die Filistyne het oorlog gemaak teen Israel. Die twee leërs het aan twee kante van ’n vallei gestaan. ’n Man met die naam Goliat, ’n reuse Filistyn, het elke dag…
Daniel Daniel 3 15 Aug 202515 Aug 2025 Inleiding Daniël en sy vriende bevind hulle in ʼn vreemde land, Babilonië, waar afgode aanbid word. Baie mense ken hierdie gedeelte van Daniël net so goed soos die storie van…
Kinderbybel Samuel salf Dawid 8 Aug 202513 Aug 2025 Die Here het vir Samuel gesê:“Hoekom treur jy nog oor Saul? Ek het hom as koning verwerp. Vat jou horing met olie en gaan na Isai van Betlehem. Ek het…
Daniel Daniel 2 8 Aug 20258 Aug 2025 Inleiding In hierdie gedeelte vind ons die verhaal van die verskriklike beeld wat vergruis word deur ʼn klip wat vanself losbreek. Nebukadneser is baie ontsteld oor die visioen en wil…
Kinderbybel Saul sondig 1 Aug 20252 Aug 2025 Saul en sy soldate was in Gilgal. Die Filistyne het teen hulle opgestaan met baie soldate, perde en strydwaens. Die Israeliete het bang geword en in grotte en gate gaan…