Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Skrywer: terugkeer

Nederlandse Geloofsbelydenis

Alles geskep deur God en vir Hom!

30 Okt 202031 Okt 2020
Artikel 12 DIE SKEPPING VAN ALLE DINGE, VERAL VAN DIE ENGELE Ons glo dat die Vader, toe Hy dit goedgedink het, deur sy Woord, dit wil sê deur sy Seun,…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 11 Die Heilige Gees is God?!

16 Okt 202016 Okt 2020
DIE GODHEID VAN DIE HEILIGE GEES Ons glo en bely ook dat die Heilige Gees van ewigheid van die Vader en die Seun uitgaan; dat Hy nie gemaak of geskep…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 10 Jesus is waarlik God?!

9 Okt 20209 Okt 2020
DIE GODHEID VAN JESUS CHRISTUS Ons glo dat Jesus Christus ten opsigte van sy Goddelike natuur die eniggebore Seun van God is. Hy is van ewigheid af gebore; Hy is…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 9 Sien jy die Drie-Eenheid?

2 Okt 2020
SKRIFGETUIENIS OOR DIE LEER VAN DIE DRIE-EENHEID Ons weet dit alles sowel uit die getuienisse van die Heilige Skrif as uit hulle werkinge, veral uit werkinge wat ons in onsself…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 8. Die Drie-Eenheid in harmonie!

25 Sep 2020
Artikel 8 GOD IS EEN IN WESE EN ONDERSKEIE IN DRIE PERSONE Ons glo volgens hierdie waarheid en hierdie Woord van God in 'n enige God, een enige Wese, in…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 6-7. Die Woord is ons Gesag!

18 Sep 2020
ONDERSKEID TUSSEN DIE KANONIEKE EN APOKRIEWE BOEKE Ons onderskei hierdie heilige boeke van die apokriewe boeke: die derde en vierde boek van Esra, die boek van Tobias, Judit, die Wysheid,…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 4 en 5. Ek glo alles in U Woord!

11 Sep 202011 Sep 2020
Artikel 4 DIE KANONIEKE BOEKE VAN DIE HEILIGE SKRIF Ons vat die Heilige Skrif in twee dele saam: die Ou en die Nuwe Testament. Dit is die kanonieke boeke waarteen…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 3 DIE GESKREWE WOORD VAN GOD

4 Sep 20204 Sep 2020
Ons bely dat hierdie Woord van God nie deur die wil van 'n mens gestuur of voortgebring is nie, maar die heilige mense van God het dit, deur die Heilige…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 2 Hoe kan ons God leer ken?

28 Aug 202029 Aug 2020
Ons ken Hom deur twee middele: Ten eerste deur middel van die skepping, onderhouding en regering van die hele wêreld. Dit is immers voor ons oë soos 'n mooi boek…
Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 1 DIE ENIGE GOD

21 Aug 202021 Aug 2020
Ons glo almal met die hart en bely met die mond dat daar 'n enige en enkelvoudige geestelike Wese is wat ons God noem. Hy is ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik,…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...