Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 22 ONS REGVERDIGING DEUR DIE GELOOF 12 Feb 2021 Ons glo dat die Heilige Gees 'n opregte geloof in ons harte laat ontvlam om die ware kennis van hierdie groot geheimenis te verkry. Die geloof omhels Jesus Christus met…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 21 Die Rots geslaan vir my! 5 Feb 2021 Ons glo dat Jesus Christus - kragtens 'n eed - 'n ewige Hoëpriester is volgens die orde van Melgisedek. Hy het Homself in ons naam voor sy Vader gestel om…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 20 GOD SE REGVERDIGHEID EN BARMHARTIGHEID IN CHRISTUS 29 Jan 2021 Ons gee dat God, wat volkome barmhartig en regverdig is, sy Seun gestuur het om die natuur waarin die ongehoorsaamheid begaan is, aan te neem. Hy moes in die menslike…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 19 DIE TWEE NATURE VAN CHRISTUS 22 Jan 202126 Jan 2021 Ons glo dat deur hierdie ontvangenis die Persoon van die Seun onafskeidelik met die menslike natuur verenig en verbind is; dat daar dus nie twee Seuns van God of twee…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 18 Hy is waarlik mens! 15 Jan 202118 Jan 2021 Artikel 18 DIE MENSWORDING VAN JESUS CHRISTUS Ons bely dat God die belofte aan die vaders deur die mond van die heilige profete inderdaad vervul het deur sy eie eniggebore…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 17 God Verlos! 4 Des 20202 Des 2020 DIE VERLOSSER DEUR GOD BELOOF Ons glo dat ons goeie God in sy uitnemende wysheid en goedheid die mens weer opgesoek het toe Hy gesien het dat die mens homself…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 16 God het gekies! 27 Nov 202027 Nov 2020 DIE EWIGE VERKIESING VAN GOD Ons glo dat God, toe die hele geslag van Adam deur die sonde van die eerste mens in die verderf en ondergang gestort is, Hom…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 15 DIE ERFSONDE! 20 Nov 2020 Ons glo dat die erfsonde deur die ongehoorsaamheid van Adam oor die hele menslike geslag uitgebrei het. Dit is 'n verdorwenheid van die hele natuur en 'n oorgeërfde gebrek waarmee…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 14 Wat is die mens…? 13 Nov 202013 Nov 2020 DIE SKEPPING VAN DIE MENS, DIE SONDEVAL EN DIE GEVOLGE DAARVAN Ons glo dat God die mens uit die stof van die aarde geskep het; Hy het hom volgens sy…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 13 Ons God is soewerein! 6 Nov 20207 Nov 2020 DIE VOORSIENIGHEID VAN GOD Ons glo dat die goeie God, nadat Hy alle dinge geskep het, dit nie laat vaar of aan die toeval of geluk oorgegee het nie maar…