Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 32 DIE ORDE EN TUG VAN DIE KERK 7 Mei 20218 Mei 2021 Ons glo verder dat die regeerders van die kerk, al is dit nuttig en goed om onder mekaar 'n bepaalde orde tot instandhouding van die liggaam van die kerk in…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 31 DIE AMPSDRAERS VAN DIE KERK 23 Apr 202123 Apr 2021 Ons glo dat die bedienaars van die Woord van God, die ouderlinge en die diakens tot hulle ampte verkies moet word deur middel van `n wettige verkiesing deur die kerk,…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 30 DIE REGERING VAN DIE KERK 16 Apr 2021 Ons glo dat hierdie ware kerk ooreenkomstig die geestelike bestuurswyse wat ons Here ons in sy Woord geleer het, geregeer moet word. Daar moet naamlik dienaars of herders wees om…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 29 DIE KENMERKE VAN DIE WARE EN DIE VALSE KERK 9 Apr 20219 Apr 2021 Ons glo dat ons sorgvuldig en met groot oplettendheid uit die Woord van God behoort te onderskei watter kerk die ware kerk is, aangesien al die sektes wat daar vandag…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 28 ELKEEN IS VERPLIG OM BY DIE WARE KERK AAN TE SLUIT 26 Mar 2021 Ons glo - aangesien hierdie heilige vergadering 'n versameling is van hulle wat verlos word en daarbuite geen saligheid is nie - dat niemand, wat sy stand en status ook…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 27 DIE ALGEMENE CHRISTELIKE KERK 19 Mar 202120 Mar 2021 Ons glo en bely 'n enige katolieke of algemene kerk, 'n heilige vergadering van almal wat waarlik in Christus glo, wat almal hulle volle saligheid in Jesus Christus verwag en…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 26 CHRISTUS ONS VOORSPRAAK 12 Mar 2021 Ons glo dat ons geen ander toegang tot God het nie as net deur die enigste Middelaar en Voorspraak, Jesus Christus, die Regverdige. Hy het juis hiervoor mens geword en…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 25 DIE SEREMONIEëLE WET IN CHRISTUS VERVUL 5 Mar 20216 Mar 2021 Ons glo dat die seremonies en heenwysings van die Wet met die koms van Christus opgehou het en dat alle voorafskaduwing tot 'n einde gekom het. Die gebruik daarvan moet…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 24 ONS HEILIGMAKING EN GOEIE WERKE 26 Feb 202127 Feb 2021 Ons glo dat hierdie ware geloof in die mens voortgebring word deur die hoor van die Woord van God en deur die werking van die Heilige Gees, dat die geloof…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 23 ONS GEREGTIGHEID VOOR GOD 19 Feb 2021 Ons glo dat ons geluksaligheid geleë is in die vergewing van ons sondes om Jesus Christus ontwil en dat ons geregtigheid voor God daarin bestaan. Dit leer Dawid en Paulus…