Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Skrywer: terugkeer

Kinderbybel

Daniël en sy vriende in Babel

13 Mar 202613 Mar 2026
Koning Nebukadnesar het teen Jerusalem opgetrek en die stad ingeneem. Van die voorwerpe uit die huis van God is na Babel geneem en in die tempel van sy god gesit.…
Jesaja

Jesaja 5:8-30

13 Mar 202615 Mar 2026
Inleiding In hierdie gedeelte kondig God ses ellendes aan, wat telkens ingelui word met: “Wee hulle”. Teen hierdie tyd besef ons dat hoewel Jesaja vir die volk van Israel skryf…
Familie Bybelstudie

1Johannes week 2

8 Mar 202615 Mar 2026
Kinderbybel

Hiskia word siek en God laat hom langer lewe.

6 Mar 20266 Mar 2026
Koning Hiskia het baie siek geword. Die profeet Jesaja het na hom toe gekom met ’n boodskap van die Here. Hy het gesê: “So sê die Here: Maak jou huis…
Jesaja

Jesaja 5: 1-7

6 Mar 20266 Mar 2026
Inleiding Hierdie hoofstuk kan in twee dele verdeel word naamlik, die lied van die wingerd (vers1-7) en die slegte vrugte (vers 8-30). Jesaja gaan vir die volk  ʼn lied sing.…
Familie Bybelstudie

1 Johannes week 1

1 Mar 20261 Mar 2026
Kinderbybel

Hiskia die koning van Juda.

27 Feb 202627 Feb 2026
Toe Hiskia koning van Juda was, het hy gedoen wat reg is in die oë van die Here. Hy het op die Here vertrou en die afgode weggeneem. Daar was…
Jesaja

Jesaja 4:2-6

27 Feb 202626 Feb 2026
Inleiding Nadat ons die toestand van die Jode gesien het en die gevolge van hulle sonde uitgebeeld is, breek die son ewe skielik deur die donker wolke. Die regter wat…
Familie Bybelstudie

Romeine week 12

22 Feb 202620 Feb 2026
Kinderbybel

Deel 2: Die Arameërs Word Weggestuur

20 Feb 202618 Feb 2026
Toe die Aramese soldate na Elisa toe afkom, het Elisa tot die Here gebid en gesê:“Here, slaan hierdie mense met blindheid.” Die Here het die soldate met blindheid geslaan, net…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...