Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Skrywer: terugkeer

Kinderbybel

Gideon vra n teken.

25 Apr 202525 Apr 2025
Gideon het geweet die Midianiete kom weer om hulle aan te val. Hulle het 'n groot leër gehad en in die vallei kamp opgeslaan. Gideon wou seker maak God sal…
Openbaring

Openbaring 17:12-18 Die tien konings en die dier.

25 Apr 202525 Apr 2025
Inleiding Ons gaan in hierdie inskrywing voort om die dier te beskryf. Ons het alreeds met die vorige inskrywing die prostituut identifiseer as enige wêreldmag of stelsel wat die mens…
Kinderbybel

God roep vir Gideon

11 Apr 202525 Apr 2025
Die Israeliete het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here. Toe het die Here hulle vir sewe jaar lank in die hand van die Midianiete oorgegee. Die…
Openbaring

Openbaring 17: 1-9. Die vrou en die dier

11 Apr 202512 Apr 2025
Inleiding Wat is prostitusie? Letterlik is dit wanneer mense in seksuele aktiwiteite betrokke raak vir betaling. Dit is ʼn wegbeweeg van God se ontwerp en plan vir ʼn man en…
Openbaring

Openbaring 16. Die wraakbakke word uitgegooi.

28 Mar 202528 Mar 2025
Inleiding In hierdie hoofstuk sien ons die effek van God se wraak. Dit is nie net dreigemente nie, maar word nou ʼn werklikheid wanneer die engele opdrag kry om die…
Kinderbybel

Josua se Laaste Boodskap

28 Mar 202528 Mar 2025
Josua het al die stamme van Israel by Sigem bymekaar laat kom. Hy het met hulle gepraat oor God se groot dade: "Die Here het julle voorvaders uit Egipte verlos.…
Kinderbybel

Die son staan stil!

21 Mar 202521 Mar 2025
Daar was vyf konings wat teen Josua en die volk Israel wou baklei. Hulle het besluit om die stad Gibeon aan te val, omdat Gibeon vriende met Israel gemaak het.…
Openbaring

Openbaring 15: 1-5 Die sewe engele met wraakbakke!

21 Mar 202521 Mar 2025
Inleiding In die begin van hoofstuk 15 sien ons weer hoe twee groepe teenoor mekaar geplaas word, aan die een kant die oorwinnaars en aan die ander kant die wat…
Openbaring

Openbaring 14:14-20. Die Ongelowiges getrap in die parskuip.

14 Mar 202514 Mar 2025
Inleiding In jou ouerhuis of by die skool het jy dalk al gehoor dat ʼn ouer of onderwyser sê: “Ek praat nie weer nie.” Dit het gewoonlik beteken daar is…
Kinderbybel

Agan is ongehoorsaam!

14 Mar 202514 Mar 2025
Nadat Jerigo se mure geval het, het God vir Josua en sy mense gesê: "Moenie iets uit Jerigo vir julleself vat nie. Alles daar behoort aan My." Maar Agan, een…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...