Kinderbybel Die Drie Manne in die Vuuroond 27 Mar 202627 Mar 2026 Koning Nebukadnesar het ’n groot beeld van goud laat maak. Dit was sestig el hoog en ses el breed. Hy het dit op die vlakte van Dura in die provinsie…
Jesaja Jesaja 6:8-13 27 Mar 202627 Mar 2026 Inleiding Hierdie gedeelte praat met elke gelowige as dissipel maker van God. Dit sluit aan by die groot kommissie wat Jesus aan sy volgelinge gee in Matteus 28. Dit is…
Kinderbybel Nebukadnesar se Droom 20 Mar 202620 Mar 2026 Koning Nebukadnesar het drome gehad wat hom baie ontstel het. Hy kon nie slaap nie. Hy het die towenaars, waarsêers en wyse manne laat roep sodat hulle vir hom moet…
Jesaja Jesaja 6:1-7 20 Mar 202620 Mar 2026 Inleiding In hierdie bekende gedeelte word die evangelie in 7 verse opgesom. God is in beheer, Hy is heilig en wanneer ons daaraan blootgestel word, besef ons ons sondeskuld en…
Kinderbybel Daniël en sy vriende in Babel 13 Mar 202613 Mar 2026 Koning Nebukadnesar het teen Jerusalem opgetrek en die stad ingeneem. Van die voorwerpe uit die huis van God is na Babel geneem en in die tempel van sy god gesit.…
Jesaja Jesaja 5:8-30 13 Mar 202615 Mar 2026 Inleiding In hierdie gedeelte kondig God ses ellendes aan, wat telkens ingelui word met: “Wee hulle”. Teen hierdie tyd besef ons dat hoewel Jesaja vir die volk van Israel skryf…