Kinderbybel Ragab en die verkenners 28 Feb 202528 Feb 2025 Josua, die seun van Nun, was nou die leier van die Israeliete. Josua het twee verkenners in die geheim gestuur en gesê: “Gaan kyk na die land en die stad…
Openbaring Openbaring 14: 1-5. 144000 volg die Lam! 28 Feb 202528 Feb 2025 Inleiding Dit is weereens belangrik om daarop te wys dat Openbaring nie kronologies geïnterpreteer moet word nie. Die groepe mense waarvan ons alreeds in Openbaring gelees het is die vier-en-twintig…
Kinderbybel Moses sterf 21 Feb 202521 Feb 2025 Die Israeliete was nou in die land van Moab. Eendag het die Here vir Moses gesê om die berg Nebo uit te klim. Toe Moses bo kom, het die Here…
Openbaring Openbaring 13:11-18. Die valse profeet en die 666. 21 Feb 202521 Feb 2025 Inleiding Dit is belangrik om daarop te let dat die Bybel ons leer dat, net soos daar nou alreeds Antichriste is, daar ʼn finale Antichris sal wees. Netso is daar…
Kinderbybel Bileam en die donkie. 14 Feb 2025 Koning Balak van Moab was bang vir die Israeliete, want hulle was ’n groot volk. Hy het mense na ‘n man met die naam Bileam gestuur en hom gevra om…
Openbaring Openbaring 13:1-10 Die dier 14 Feb 202518 Feb 2025 Inleiding In die vorige hoofstuk het ons gesien dat die draak oorlog maak teen die gelowiges en nou sien ons hoe hy dit doen. Die dier, met sy sewe koppe…
Openbaring Openbaring 12: 13-18. Satan op die aarde gegooi. 7 Feb 20257 Feb 2025 Inleiding In hierdie gedeelte vind ons die Satan aktief in oorlog op aarde. Die geestelike oorlog het hy alreeds verloor, alhoewel die veldslae nog steeds woed, en dit is asof…
Kinderbybel Die Koperslang 7 Feb 20257 Feb 2025 Die Israeliete het verder deur die woestyn gereis. Maar hulle het moedeloos geword en begin kla. Hulle het gesê: “Hoekom het Moses ons uit Egipte uitgelei? Hier is nie kos…