Slaan oor na inhoud
Terugkeer

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Kontakbesonderhede
  • Belydenisse
  • Visie

Maand: Januarie 2025

Openbaring

Openbaring 12:7-12. Die oorlog in die Hemel

31 Jan 2025
Inleiding Ons is bewus van die geestelike oorlog om ons in so verre ons dit in die morele verval en absolute boosheid van die wêreld kan raaksien. Dit is egter…
Kinderbybel

Aaron en Mirjam Teen Moses

31 Jan 2025
Op ’n dag het Miriam en Aäron, die suster en broer van Moses, begin kla oor hom. Hulle was nie net ontevrede omdat God net met Moses gepraat het nie,…
Openbaring

Die vrou gee Geboorte aan n Seun. Openbaring 12:1-6

24 Jan 202524 Jan 2025
Inleiding Die boodskap tot dusver aan elke gelowige is dat daar ʼn oorlog is tussen God en die bose. Hierdie oorlog word gevoer deur elkeen wat homself aan God se…
Kinderbybel

Die Kwartels

24 Jan 202526 Feb 2025
Die Israeliete het deur die woestyn gereis. Maar hulle het begin kla omdat dinge nie gegaan het soos hulle dit wou hê nie. Hulle het gesê dat hulle moeg was…
Openbaring

Die sewende trompet Openbaring 11: 15-19

17 Jan 202517 Jan 2025
Inleiding Die sewende trompet blaas en die belofte van die Bybel dat die Messias, uit die geslag van Dawid, sal heers vir ewig word ʼn werklikheid. Hierdie is die dag…
Kinderbybel

Die goue kalf

17 Jan 202517 Jan 2025
Moses was lank op die berg saam met God. God het vir Moses gesê hoe die mense vir Hom moet lewe en Hy het ook vir Moses die kliptafels met…
  • Bekendstelling
  • Daniel
  • Die Klein Profete
  • Dortse Leerreels
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouer begeleiding
  • Uncategorized
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 586 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 48 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar