Ouer begeleiding Helper 15 Mar 202415 Mar 2024 Inleiding Die vrou word opgeroep in haar huwelik om onderdanig te wees aan haar man en haar taak is om haar man se helper te wees. Genesis 2:18 Ook het…
Kinderbybel Abram verlaat sy geboorteland 15 Mar 202415 Mar 2024 ʼn Lang tyd na die verhaal van Babel, het God met 'n man met die naam Abram gepraat. Abram het saam met sy vrou, Sarai, en sy familie in Haran…
Kinderbybel Babel 8 Mar 20248 Mar 2024 Na die watervloed het al die mense in die wêreld dieselfde taal gepraat; hulle kon almal mekaar verstaan. Op 'n dag het hulle besluit om 'n baie groot stad te…
Ouer begeleiding Om lief te hê 8 Mar 2024 Inleiding Die rol van die man in die huwelik is om die hoof te wees van sy vrou met die hoof opdrag vanuit die Skrif om haar lief te hê.…
Ouer begeleiding Onderdanigheid 1 Mar 2024 Inleiding God het die man en vrou gelyk geskape. Na Sy beeld het hy hulle geskape met die doel om Hom op aarde te verteenwoordig en Hom te eer. ʼn…
Kinderbybel Noag bou n Ark 1 Mar 202429 Feb 2024 Jare na die verhaal van Kain en Abel het daar baie mense op die aarde gewoon, maar hulle het gedink aan lelike dinge en slegte dinge gedoen, en dit het…