Dortse Leerreels God skep vrug! 27 Mei 202227 Mei 2022 13- Vertroue wek nie ligsinnigheid nie, maar 'n nougesette lewe in God se paaie. Wanneer die vertroue in die volharding weer lewendig word in hulle wat uit 'n val in…
Dortse Leerreels Sal die nuwe mens wil lewe soos die oue? 20 Mei 202220 Mei 2022 12- Sekerheid van volharding moedig aan tot 'n vroom lewe. Dit is egter totaal onmoontlik dat hierdie sekerheid van die volharding die ware gelowiges hoogmoedige en sorglose mense sou maak.…
Dortse Leerreels God sal my die krag gee! 13 Mei 202219 Mei 2022 11- God laat nie toe dat die gelowiges bo hul kragte versoek word nie, maar gee volharding, ook in tye van twyfel. Voorts getuig die Skrif dat die gelowiges in…
Dortse Leerreels Is jy seker? 6 Mei 20226 Mei 2022 9- Die gelowiges kan sekerheid hê van hierdie bewaring. Die gelowiges kan sekerheid hê van hierdie bewaring van die uitverkorenes tot die saligheid en van die volharding van die ware…