Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 24 ONS HEILIGMAKING EN GOEIE WERKE 26 Feb 202127 Feb 2021 Ons glo dat hierdie ware geloof in die mens voortgebring word deur die hoor van die Woord van God en deur die werking van die Heilige Gees, dat die geloof…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 23 ONS GEREGTIGHEID VOOR GOD 19 Feb 2021 Ons glo dat ons geluksaligheid geleë is in die vergewing van ons sondes om Jesus Christus ontwil en dat ons geregtigheid voor God daarin bestaan. Dit leer Dawid en Paulus…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 22 ONS REGVERDIGING DEUR DIE GELOOF 12 Feb 2021 Ons glo dat die Heilige Gees 'n opregte geloof in ons harte laat ontvlam om die ware kennis van hierdie groot geheimenis te verkry. Die geloof omhels Jesus Christus met…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 21 Die Rots geslaan vir my! 5 Feb 2021 Ons glo dat Jesus Christus - kragtens 'n eed - 'n ewige Hoëpriester is volgens die orde van Melgisedek. Hy het Homself in ons naam voor sy Vader gestel om…