Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 2 Hoe kan ons God leer ken? 28 Aug 202029 Aug 2020 Ons ken Hom deur twee middele: Ten eerste deur middel van die skepping, onderhouding en regering van die hele wêreld. Dit is immers voor ons oë soos 'n mooi boek…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1 DIE ENIGE GOD 21 Aug 202021 Aug 2020 Ons glo almal met die hart en bely met die mond dat daar 'n enige en enkelvoudige geestelike Wese is wat ons God noem. Hy is ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik,…
Heidelbergse Kategismus Vraag 128-129 Alles behoort aan U! 17 Aug 2020 Vraag 128: Hoe sluit jy jou gebed af? Antwoord: Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Dit is: Ons bid dit alles…
Heidelbergse Kategismus Sondag 51 Hoe sterk is ek geestelik? 7 Aug 20208 Aug 2020 Vraag 127: Wat is die sesde bede? Antwoord: En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Dit is: Ons is in onsself so swak dat…