Kinderbybel Hanna bid vir n Baba 13 Jun 202513 Jun 2025 Daar was ’n man met die naam Elkana. Hy het twee vroue gehad. Die een se naam was Hanna, en die ander een se naam was Peninna. Peninna het kinders…
Openbaring Openbaring 21:9-27. Die nuwe jerusalem 13 Jun 202523 Jun 2025 Inleiding Die gedeelte begin met ʼn soortgelyke beeld as in hoofstuk 5 waar Johannes hoor van die Leeu van Juda wat waardig sal wees om die boekrol oop te maak…
Kinderbybel Boas trou met Rut 6 Jun 20256 Jun 2025 Naomi het vir Rut gesê: “Boas is familie van ons. Hy is een wat vir ons kan sorg.” Sy het vir Rut gesê om haarself te was, te salf en…
Openbaring Openbaring 21:1-8. Die Nuwe Hemel en aarde 6 Jun 202510 Jun 2025 Inleiding Dit waarna elke gelowige uitsien het uiteindelik aangebreek! Elke gelowige is opgewek en het ʼn nuwe verheerlikte liggaam ontvang en sal nou verewig woon saam met God in Sy…
Familie Bybelstudie Lukas – Week 4 1 Jun 20256 Jun 2025 Dag 1 Geheue vers vir die week!!! Lukas 5:32 32Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering. Openings vraag: Wie is jou beste vriend? Wanneer…
Kinderbybel Naomi en Rut 30 Mei 20256 Jun 2025 Daar was ’n man met die naam Elimeleg. Hy het saam met sy vrou Naomi en hul twee seuns van Betlehem na Moab getrek, omdat daar ’n hongersnood in Betlehem…
Openbaring Openbaring 20:7-15. Satan word in die Hel gegooi! 30 Mei 20256 Jun 2025 Inleiding In Job word gevra wat ʼn goddelike man sal doen as alles van hom weggeneem word. Sal hy nog steeds die Here prys? Job antwoord hierdie vraag as hy…
Familie Bybelstudie Week 3 – Lukas 25 Mei 20256 Jun 2025 Dag 1 Geheue vers vir die week!!! Lukas 4:18 18“Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan armes te verkondig. (…
Kinderbybel Simson en delila 23 Mei 202523 Mei 2025 Simson het ’n vrou met die naam Delila liefgekry. Die Filistynse leiers het na haar toe gekom en gesê:“Vind uit waarin Simson se krag lê, sodat ons hom kan vasbind…
Openbaring Openbaring 20:1-6 Die duisendjaar vredesryk. 23 Mei 202523 Mei 2025 Inleiding Hierdie gedeelte in Openbaring is baie kontroversieel in die feit dat dit deur soveel teoloë verskillend geïnterpreteer word. Hier maak ons die eerste keer kennis met die binding van…
Familie Bybelstudie Week 2 – Lukas 2 18 Mei 20256 Jun 2025 Dag 1 Geheue vers vir die week!!! Lukas 3:11 “Wie twee kledingstukke het, moet dit deel met iemand wat nie het nie, en wie kos het, moet dieselfde doen.”…
Openbaring Openbaring 19:11-21. Christus op die witperd! 16 Mei 202516 Mei 2025 Inleiding In die voorafgaande hoofstukke het ons gesien hoe Babilon verwoes is en hoe God die Antichris en die tien konings gebruik het om haar te vernietig. In hierdie gedeelte…
Kinderbybel Simson en die Leeu 16 Mei 202516 Mei 2025 Simson het eendag in die dorp Timna ’n Filistynse meisie gesien. Hy het vir sy pa en ma gesê:“Ek wil met haar trou.” Hulle het gevra:“Is daar nie iemand van…