Kinderbybel Samuel salf Dawid 8 Aug 202513 Aug 2025 Die Here het vir Samuel gesê:“Hoekom treur jy nog oor Saul? Ek het hom as koning verwerp. Vat jou horing met olie en gaan na Isai van Betlehem. Ek het…
Daniel Daniel 2 8 Aug 20258 Aug 2025 Inleiding In hierdie gedeelte vind ons die verhaal van die verskriklike beeld wat vergruis word deur ʼn klip wat vanself losbreek. Nebukadneser is baie ontsteld oor die visioen en wil…
Kinderbybel Saul sondig 1 Aug 20252 Aug 2025 Saul en sy soldate was in Gilgal. Die Filistyne het teen hulle opgestaan met baie soldate, perde en strydwaens. Die Israeliete het bang geword en in grotte en gate gaan…
Daniel Inleiding oor die boek Daniel 1 Aug 20251 Aug 2025 Die hooftema van die boek Daniël is God se soewereiniteit oor alle nasies en tye. Die eerste ses hoofstukke fokus op Daniël en sy vriende se getrouheid aan God te…
Kinderbybel Die volk wil ‘n koning hê 27 Jun 202528 Jul 2025 Samuel het as leier en profeet van Israel opgetree, en toe hy oud geword het, het hy sy seuns as leiers oor Israel aangestel. Maar hulle het nie die regte…
Openbaring Openbaring 22:8-21. Moet aan niks verander nie! 27 Jun 202527 Jun 2025 Inleiding In die afsluiting van die boek Openbaring wil Johannes die erns van hierdie laaste boodskap beklemtoon. Hy het alles gesien en daarvan getuig. Dit is dus die waarheid en…
Kinderbybel God roep vir Samuel. 20 Jun 2025 Die seun Samuel het die Here gedien onder Eli. Die woord van die Here was in daardie dae skaars. Een nag, terwyl Samuel slaap, het die Here na Samuel geroep…
Openbaring Openbaring 22:1-7. Die Lewende water 20 Jun 202519 Jun 2025 Inleiding Wanneer ons aan water dink, dink ons aan lewe. Vergelyk maar in jou verbeelding ʼn woestyn met ‘n groen, waterryke vallei. Aan die woestyn kant sien jy stof, dood,…