Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 15 DIE ERFSONDE! 20 Nov 2020 Ons glo dat die erfsonde deur die ongehoorsaamheid van Adam oor die hele menslike geslag uitgebrei het. Dit is 'n verdorwenheid van die hele natuur en 'n oorgeërfde gebrek waarmee…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 14 Wat is die mens…? 13 Nov 202013 Nov 2020 DIE SKEPPING VAN DIE MENS, DIE SONDEVAL EN DIE GEVOLGE DAARVAN Ons glo dat God die mens uit die stof van die aarde geskep het; Hy het hom volgens sy…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 13 Ons God is soewerein! 6 Nov 20207 Nov 2020 DIE VOORSIENIGHEID VAN GOD Ons glo dat die goeie God, nadat Hy alle dinge geskep het, dit nie laat vaar of aan die toeval of geluk oorgegee het nie maar…
Nederlandse Geloofsbelydenis Alles geskep deur God en vir Hom! 30 Okt 202031 Okt 2020 Artikel 12 DIE SKEPPING VAN ALLE DINGE, VERAL VAN DIE ENGELE Ons glo dat die Vader, toe Hy dit goedgedink het, deur sy Woord, dit wil sê deur sy Seun,…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 11 Die Heilige Gees is God?! 16 Okt 202016 Okt 2020 DIE GODHEID VAN DIE HEILIGE GEES Ons glo en bely ook dat die Heilige Gees van ewigheid van die Vader en die Seun uitgaan; dat Hy nie gemaak of geskep…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 10 Jesus is waarlik God?! 9 Okt 20209 Okt 2020 DIE GODHEID VAN JESUS CHRISTUS Ons glo dat Jesus Christus ten opsigte van sy Goddelike natuur die eniggebore Seun van God is. Hy is van ewigheid af gebore; Hy is…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 9 Sien jy die Drie-Eenheid? 2 Okt 2020 SKRIFGETUIENIS OOR DIE LEER VAN DIE DRIE-EENHEID Ons weet dit alles sowel uit die getuienisse van die Heilige Skrif as uit hulle werkinge, veral uit werkinge wat ons in onsself…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 8. Die Drie-Eenheid in harmonie! 25 Sep 2020 Artikel 8 GOD IS EEN IN WESE EN ONDERSKEIE IN DRIE PERSONE Ons glo volgens hierdie waarheid en hierdie Woord van God in 'n enige God, een enige Wese, in…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 6-7. Die Woord is ons Gesag! 18 Sep 2020 ONDERSKEID TUSSEN DIE KANONIEKE EN APOKRIEWE BOEKE Ons onderskei hierdie heilige boeke van die apokriewe boeke: die derde en vierde boek van Esra, die boek van Tobias, Judit, die Wysheid,…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 4 en 5. Ek glo alles in U Woord! 11 Sep 202011 Sep 2020 Artikel 4 DIE KANONIEKE BOEKE VAN DIE HEILIGE SKRIF Ons vat die Heilige Skrif in twee dele saam: die Ou en die Nuwe Testament. Dit is die kanonieke boeke waarteen…