Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 3 DIE GESKREWE WOORD VAN GOD 4 Sep 20204 Sep 2020 Ons bely dat hierdie Woord van God nie deur die wil van 'n mens gestuur of voortgebring is nie, maar die heilige mense van God het dit, deur die Heilige…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 2 Hoe kan ons God leer ken? 28 Aug 202029 Aug 2020 Ons ken Hom deur twee middele: Ten eerste deur middel van die skepping, onderhouding en regering van die hele wêreld. Dit is immers voor ons oë soos 'n mooi boek…
Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1 DIE ENIGE GOD 21 Aug 202021 Aug 2020 Ons glo almal met die hart en bely met die mond dat daar 'n enige en enkelvoudige geestelike Wese is wat ons God noem. Hy is ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik,…
Heidelbergse Kategismus Vraag 128-129 Alles behoort aan U! 17 Aug 2020 Vraag 128: Hoe sluit jy jou gebed af? Antwoord: Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Dit is: Ons bid dit alles…
Heidelbergse Kategismus Sondag 51 Hoe sterk is ek geestelik? 7 Aug 20208 Aug 2020 Vraag 127: Wat is die sesde bede? Antwoord: En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Dit is: Ons is in onsself so swak dat…
Heidelbergse Kategismus Sondag 51 Hoe groot is jou sonde? 31 Jul 202031 Jul 2020 Vraag 126: Wat is die vyfde bede? Antwoord: Vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe. Dit is: Reken ons, arme sondaars, al ons misdade asook die boosheid…
Heidelbergse Kategismus Sondag 50 Kos vir elke dag. 24 Jul 202024 Jul 2020 Vraag 125: Wat is die vierde bede? Antwoord: Gee ons vandag ons daaglikse brood. Dit is: Versorg ons met alles wat vir die liggaam nodig is (a), sodat ons daardeur…
Heidelbergse Kategismus Sondag 49 Net U wil?! 17 Jul 202017 Jul 2020 Vraag 124: Wat is die derde bede? Antwoord: Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde. Dit is: Gee dat ons en alle mense…
Heidelbergse Kategismus Sondag 48 Here kom gou! 10 Jul 202010 Jul 2020 Vraag 123: Wat is die tweede bede? Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan…
Heidelbergse Kategismus Sondag 47 Hy is Heilig! 3 Jul 20203 Jul 2020 Vraag 122: Wat is die eerste bede? Antwoord: Laat u Naam geheilig word. Dit is: Gee allereers dat ons U reg ken en dat ons U heilig, roem en prys…