Kinderbybel Moses vlug! 11 Okt 202410 Okt 2024 Moses het grootgeword in Egipte. Eendag het hy gesien hoe 'n Egiptenaar een van sy mense, 'n Israeliet, slaan. Hy was baie kwaad en het die Egiptenaar doodgemaak. Hy het…
Kinderbybel Baba Moses 4 Okt 202415 Okt 2024 Na die dood van Josef het die Israeliete baie geword. Die nuwe farao het bang geword dat hulle dalk sterker sou word as sy eie mense. Om hulle te probeer…
Openbaring Openbaring 6:9-11. Die oopmaak van die vyfde seël 4 Okt 20246 Okt 2024 Lyding Die oopmaak van die vyfde seël is die onthulling van die Christen martelare. Die marteling van gelowiges is ʼn vervulling van ‘n belofte wat God aan sy volgelinge maak…
Openbaring Openbaring 6 (Deel1) 13 Sep 202413 Sep 2024 Inleiding In hoofstuk 6 van Openbaring word die seëls een vir een deur die Lam, Christus, oopgemaak. Ons sien hoe die eerste vier seëls die vier perde van die apokalips…
Kinderbybel Jakob sterf 13 Sep 202413 Sep 2024 Jakob was baie oud en het geweet hy gaan binnekort sterf. Hy het al sy seuns geroep om vir hulle te sê wat in die toekoms gaan gebeur. Hy het…
Kinderbybel Josef se hele familie kom na Egipte. 6 Sep 20246 Sep 2024 Nadat Josef vir sy broers gesê het wie hy is, het hy hulle gevra om hulle pa, Jakob, en al hulle gesinne na Egipte toe te bring, waar hulle genoeg…
Openbaring Openbaring 5 6 Sep 20246 Sep 2024 Inleiding Wie is waardig om die boekrol oop te maak? Ons lees later van die Boek van die Lewe wat in Openbaring gekoppel word aan die Lam wat aan ons…
Openbaring Openbaring 4 30 Aug 202430 Aug 2024 Inleiding Die boodskap aan die 7 gemeentes word gevolg deur die beloning wat vir elke gelowige wag wat tot die einde volhard, nl. die Hemel, die plek waar ons verewig…
Kinderbybel Josef vertel sy broers wie hy is. 30 Aug 202430 Aug 2024 Daar was groot honger in die land, en Jakob se seuns moes weer na Egipte toe gaan om kos te koop. Jakob was bang om Benjamin saam te stuur, want…
Kinderbybel Josef se Broers reis na Egipte. 23 Aug 202423 Aug 2024 Jakob het sy seuns gestuur om koring in Egipte te gaan koop, want daar was nie kos in die land waar hulle gewoon het nie. Benjamin, Josef se jongste broer,…
Openbaring Openbaring 3:14-22. Boodskap aan die gemeente van Laodisea 23 Aug 202423 Aug 2024 Dit is so Jesus kondig aan dat Hy die “amen” is. Amen is ʼn Hebreeuse woord wat beteken dit is waar of dit is so. Dus sal elke Woord wat…
Kinderbybel Die farao se droom 16 Aug 202416 Aug 2024 Die koning van Egipte, die farao, het twee drome gehad wat hom baie bang gemaak het. In die eerste droom het hy gesien hoe sewe vet koeie uit die rivier…
Openbaring Openbaring 3:7-12.Boodskap aan die gemeente van Filadelfia. Christus is soewerein 16 Aug 202423 Sep 2024 7 “Dit sê die Heilige, die Ware, wat die sleutel van Dawid hou, wat oopmaak, en niemand sal dit toesluit nie, wat toesluit, en niemand sal dit oopmaak nie.” Jesus…
Openbaring Openbaring 3:1-6.Boodskap aan die gemeente van Sardis 9 Aug 20249 Aug 2024 Inleiding Christus stel homself aan hierdie gemeente voor op ʼn soortgelyke wyse as aan die gemeente in Éfese. Hy is die een wat die sewe sterre, die sewe engele, en…
Kinderbybel Die skinker en die bakker se drome. 9 Aug 20249 Aug 2024 Josef was in die tronk, maar God was steeds met hom. Twee ander mense was ook daar: die skinker en die bakker van die koning van Egipte. Hulle het iets…