Dortse Leerreels Niemand kan God se besluite ongedaan maak nie! 12 Nov 202113 Nov 2021 9- God se besluit word van die begin tot einde van tyd uitgevoer deur God self en die kerk moet tot dan volhou. Hierdie raadsbesluit is die gevolg van God…
Dortse Leerreels Totaal Verlos!? 5 Nov 202112 Nov 2021 8- Dit was God se wil dat net deur Sy Seun mense uit alle volke met God versoen, reinig van sonde en bewaar word vir Hom Dit was immers die…
Dortse Leerreels Alles is genade! 29 Okt 202129 Okt 2021 7- Ware geloof en verlossing is ontvang uit die genade van God van ewigheid af in Christus Almal wat egter waarlik glo en deur die dood van Christus van die…
Dortse Leerreels Sonde net jou skuld?! 22 Okt 2021 6- Deur hul eie skuld sterf mense wat Christus verwerp, in ongeloof. Nie weens die Kruis se gebrek nie Baie wat deur die evangelie geroep is, bekeer hulle nie, glo…
Dortse Leerreels Daar’s n dierbare kruis…! 15 Okt 202116 Okt 2021 4. Hierdie dood het daarom so 'n groot krag en waarde, omdat Hy wat dit ondergaan het, nie alleen 'n ware en volkome heilige mens is nie, maar ook die…
Dortse Leerreels Die God van wraak en genade! 1 Okt 2021 2. Ons self kan geen voldoening gee om ons van die toorn van God te bevry nie. Daarom het God uit oneindige barmhartigheid sy eniggebore Seun as borg aan ons…
Dortse Leerreels Kan God genadig en getrou wees? 24 Sep 202124 Sep 2021 Hoofstuk 2: DIE DOOD VAN CHRISTUS EN DIE VERLOSSING VAN DIE MENSE DEUR SY DOOD 1. God is nie alleen in die hoogste mate barmhartig nie, maar ook in die…
Dortse Leerreels Kinders van Gelowiges? 17 Sep 202124 Sep 2021 17. Die Woord van God, waaruit ons die wil van God leer ken, getuig daarvan dat die kinders van die gelowiges heilig is. Hulle is nie van nature heilig nie,…
Dortse Leerreels Skyn U lig in my lewe! 10 Sep 202124 Sep 2021 16. Hulle wat die lewende geloof in Christus, die vaste vertroue, die gewetensrus, die beoefening van kinderlike gehoorsaamheid en die roem in God deur Christus nog nie ten volle ervaar…
Dortse Leerreels My Vader se plan is goed! 3 Sep 202124 Sep 2021 14. Hierdie leer van die Goddelike uitverkiesing is verder, volgens die wyse besluit van God, deur die profete, deur Christus self en deur die apostels in sowel die Ou as…
Dortse Leerreels Die vrug wys na jou uitverkiesing. 27 Aug 202124 Sep 2021 12. Die uitverkorenes word op God se tyd van hulle ewige en onveranderlike uitverkiesing tot saligheid verseker. Dit gebeur verskillend en nie vir almal in gelyke mate nie. Hierdie versekering…
Dortse Leerreels God se Barmhartigheid! 20 Aug 202124 Sep 2021 10. Die oorsaak van hierdie genadige uitverkiesing is inderdaad slegs die welbehae van God. Dit bestaan nie daarin dat Hy uit alle moontlikhede sekere menslike hoedanighede of dade as 'n…
Dortse Leerreels Almal word op dieselfde manier gered. 13 Aug 202124 Sep 2021 8. Hierdie uitverkiesing is nie veelvoudig nie, maar een en dieselfde vir almal wat salig word, in die Ou sowel as in die Nuwe Testament. Die Skrif verkondig immers aan…
Dortse Leerreels Alles is Sy werk! 6 Aug 202124 Sep 2021 6. Dat God aan sommige mense in die tyd die gawe van die geloof skenk en aan ander dit nie skenk nie, volg uit sy ewige besluit. Immers: Aan God…
Dortse Leerreels Haat God die sondaar of die sonde? 30 Jul 202124 Sep 2021 4- God se toorn bly op ongelowiges; Hy verlos gelowiges. Die toorn van God bly op hulle wat hierdie evangelie nie glo nie. Hulle wat die evangelie egter aanneem en…