Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede

Kategorie: Die Klein Profete

Die Klein Profete

Sefanja 1

20 Jan 202320 Jan 2023
Agtergrond Sefanja was ʼn profeet in die tyd toe Josia koning van Juda was ongeveer 641-610 v.C. Josia volg sy vader en oupa, wat albei goddelose konings was, op. Sy…
Die Klein Profete

Haggai 2

25 Nov 202225 Nov 2022
Inleiding ‘n Profeet is ʼn boodskapper van God vir die tyd waarin hy lewe, maar ook vir die mense van die toekoms. So is die boodskap van Haggai vir elke…
Die Klein Profete

Haggai 1

18 Nov 202218 Nov 2022
Inleiding Ons het alreeds in Sagaria met die goewerneur, Serubbabel, en Josua die hoëpriester kennis gemaak. Hierdie was twee godvresende manne wat tot eer van God wou lewe. Die volk…
Die Klein Profete

Sagaria 14

11 Nov 202210 Nov 2022
Inleiding In hierdie hoofstuk word die eindtye aangekondig. Daar is baie dinge aangaande hierdie tye wat vir die gelowige onseker is, maar een saak staan vas, dit gaan verseker kom…
Die Klein Profete

Sagaria 13

4 Nov 2022
Inleiding Ons het in die vorige blog aangetoon dat daar ʼn dag sal aanbreek waarop die Jode berou sal hê oor die moord op Christus. Hierdie is ʼn dag wat…
Die Klein Profete

Sagaria 12

28 Okt 202228 Okt 2022
Inleiding Hierdie gedeelte is van toepassing op God se volk. Eerstens is die boodskap spesifiek vir die Joodse volk en kan die lyn regdeur getrek word na die boodskap vir…
Die Klein Profete

Sagaria 11

21 Okt 202220 Okt 2022
Inleiding Jou dade het gevolge. Tot dusver het die profeet die volk opgeroep tot bekering en herstel belowe as hulle gehoorsaam sou wees. Hier begin die profeet egter vernietiging en…
Die Klein Profete

Sagaria 10

14 Okt 202214 Okt 2022
Inleiding Niemand kan sonder kos lewe nie. Sonder water kan niks groei nie en sal daar geen voedsel vir mens of dier wees nie. Ons kan nie water vervaardig nie…
Die Klein Profete

Sagaria 9

7 Okt 20227 Okt 2022
Inleiding Die God van Israel is ‘n jaloerse God en het bemoeienis met Sy volk, Israel, gemaak om aan hulle Sy verordeninge bekend te maak deur Sy profete. God het…
Die Klein Profete

Sagaria 8

30 Sep 202230 Sep 2022
Inleiding Dit is ongelooflik om te sien hoe God die volk straf vir hulle volgehoue sonde en dat dit dan ook God is wat die volk se toestand sal verander.…
Die Klein Profete

Sagaria 7 (Moet ek Vas?)

23 Sep 202223 Sep 2022
Inleiding Dit kom vir ons voor as ons ook na Sagaria 8:19 kyk dat die Jode vier dae van vas gehad het in ʼn jaar. Die eerste, ongeveer die 17de…
Die Klein Profete

Sagaria 6

16 Sep 202216 Sep 2022
Inleiding Net ter inleiding is dit dalk goed om Sagaria 6 in verskillende vertalings te lees, aangesien die bewoording sodanig verskil dat die betekenis in sommige vertalings effens duister is.…
Die Klein Profete

Sagaria 5

9 Sep 20229 Sep 2022
Inleiding Straf is die tema van Sagaria 5. Ons bevind ons vandag in ‘n samelewing waar niemand verantwoordelikheid vir hul dade wil aanvaar nie, en nog minder wil hoor dat…
Die Klein Profete

Sagaria 4

2 Sep 20222 Sep 2022
Inleiding Sagaria sien ʼn goue kandelaar met sewe lampe. Elke lamp is gekoppel aan ʼn pyp wat weer gekoppel is aan ʼn oliekan wat voorsien word van olie deur twee…
Die Klein Profete

Sagaria 3

26 Aug 202227 Aug 2022
Inleiding Die Jode wat na Jerusalem teruggekeer het, het baie vyande gehad. Baie mense wat wou hê dat hulle moes misluk in die herbou van hul volk en hul stad.…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...