Slaan oor na inhoud

Terugkeer

Soek
  • Tuis
  • Visie
  • Belydenisse
  • Kontakbesonderhede
Daniel

Daniël 9:1-19

24 Okt 202528 Okt 2025
Inleiding Daniël het die boek van Jeremia geken en sekerlik gereeld bestudeer waarin hy ontdek het wat God se plan vir Israel en ook vir Babilon is. Jeremia 25:11 Hierdie…
Familie Bybelstudie

Week 23

19 Okt 202518 Okt 2025
Kinderbybel

Twee vroue stry!

17 Okt 202517 Okt 2025
Twee vroue het na koning Salomo toe gekom. Hulle het by hom gestaan, en die een vrou het gesê:“Ag, my heer, ek en hierdie vrou woon in dieselfde huis. Ek…
Daniel

Daniël 8:13-27

17 Okt 202517 Okt 2025
Inleiding Baie van dit wat alreeds in die vorige blog verduidelik is word verder uiteengesit in hierdie gedeelte. Ons sal nie weer na alles verwys nie, maar daarop voortbou en…
Familie Bybelstudie

Week 22

13 Okt 2025
Kinderbybel

Salomo word Koning.

10 Okt 202510 Okt 2025
Na Dawid het sy seun Salomo koning geword. Koning Salomo het na Gíbeon toe gegaan om offers te bring, want dit was die belangrikste offerplek. Hy het daar duisend brandoffers…
Familie Bybelstudie

Week 21

5 Okt 20255 Okt 2025
Kinderbybel

Die dood van Absalom.

3 Okt 20253 Okt 2025
Dawid het sy manne bymekaar geroep en hulle in drie groepe verdeel om teen Israel te veg. Hy het vir Joab, Abisai en Itai oor die groepe aangestel. Dawid wou…
Daniel

Daniel 8:1-14

3 Okt 20253 Okt 2025
Inleiding In hierdie hoofstuk lees ons van nog ʼn visioen wat Daniel gehad het. Hierdie visioen sien hy ongeveer twee jaar na die visioen waarvan ons in Daniel 7 lees.…
Familie Bybelstudie

Week 20

3 Okt 202517 Okt 2025
Daniel

Absalom wil Koning wees.

26 Sep 202525 Sep 2025
Absalom, Dawid se seun, het vir ’n tyd lank van sy pa af weggebly nadat hy kwaad geword het oor wat met sy suster Tamar gebeur het. Ná ’n paar…
Daniel

Daniel 7: 15-28

26 Sep 202525 Sep 2025
Inleiding In die laaste verse van hoofstuk 7 word daar weer klem gelê op die tien horings en die antichris wat onder hulle sal opstaan. Aangesien die vierde koninkryk die…
Familie Bybelstudie

Week 19

21 Sep 202520 Sep 2025
Kinderbybel

Dawid en Batseba.

19 Sep 202519 Sep 2025
Een aand het Dawid op die dak van sy huis geloop. Hy het ’n vrou sien bad, en sy was baie mooi. Dawid het mense gestuur om te vra wie…
Daniel

Daniël 7:11-22

19 Sep 202519 Sep 2025
Inleiding Die hofsitting vind plaas en al die koninkryke word geoordeel. Al die konings en koninkryke sal op die presiese dag wat God vooraf bepaal het tot ʼn einde kom.…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Kategorië

  • Bekendstelling
  • Daniël
  • Die klein profete
  • Dortse Leerreëls
  • Familie Bybelstudie
  • Heidelbergse Kategismus
  • Jesaja
  • Kinderbybel
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Openbaring
  • Ouerbegeleiding
  • Westminster Confession
  • YouTube
  • Facebook

Soek

Sleutel u epos adres in om in kennis gestel te word van nuwe artikels en kennisgewings

Join 587 other subscribers

Argiewe

  • http://returnandrestore.wordpress.com
Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Terugkeer
    • Join 49 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Terugkeer
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...